Tyd Om Dinge Reg Te Doen 243WIN
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Tyd Om Dinge Reg Te Doen 243WIN
Dagse Manne
Ek het so jaar terug begin herlaai op my 243 en 308 en het net die basiese goed gedoen. Het net op my groepeering grootes gegaan om my optimum lading te kry (neem aan dis nie heeltemal verkeerd nie). Het die spoed gemeet maar het nie veel daarvan gedink nie. Soos die jaar verloop het het ek meer kennis opgetel en my herlaai proses het n paar ekstra stappe by gekry.
Ek is nou op daardie stadium dat ek dinge op die regte manier wil doen om ernstige groepeerings te kry. Die manne het vir my gese begin met QL waardes. Ek wil ook graag oorgaan op na ander punte op my 243. Impala 65gr LWHV (jag) en Berger 65gr Webb BR (papier skiet)
Dit bring my by die guns wat ek die QL boffins wil vra. Kan julle my asb help om die regte node spoed te kry om mee te begin. Hier onder is die inligting wat ek glo julle verlang.
.243 WIN
24'' Loop Lengte
100gr Hornady Interock HPBT (Item Number 2453)
PMP Doppe
Winchester Primer
S361
Lot Nommer 15.08.2013
54gr H2O
Dop Lengte 51.4mm
Max TPL 70.94mm
Begin TPL 70.6mm maar spoed gemeet op 67.75mm(onkunde)
Geen magisyn
43.5gr S361 2900fps
39.6gr S361 2685fps
Wat is die volgende stap as ek wil oorslaan na die begenoemde punte en magnum primers?
Sal julle hulp opreg wardeer.
Vriendelike Groete

Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Re: Tyd Om Dinge Reg Te Doen 243WIN
Jammer, vergeet om die volgende te gee
Berger 65gr Webb BR
Max TPL 66.63mm
Beplande TPL 66.33mm
Impala 65gr LWHV
Max TPL 69.6mm
Beplande TPL 68.9mm
Groete
Ritchie
Berger 65gr Webb BR
Max TPL 66.63mm
Beplande TPL 66.33mm
Impala 65gr LWHV
Max TPL 69.6mm
Beplande TPL 68.9mm
Groete
Ritchie
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Re: Tyd Om Dinge Reg Te Doen 243WIN
Weereens jammer, 1:10 rate of twist
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Tyd Om Dinge Reg Te Doen 243WIN
Ek kry nie die Berger in die lys van QL nie. Ek het dus slegs vir die Impala 'n berekening gedoen, maar die beginlading van 43 gr S361 sal vir albei werk.
Laai 3 tot 5 patrone met 43 gr en skiet hulle oor 'n chrony. Ek sou my TPL vir die Impala op 68mm maak om die koeël beter te laat versnel en makliker te graveer in die lande. Vir monos hou ek van 2mm vanaf die lande.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Re: Tyd Om Dinge Reg Te Doen 243WIN
Hello Tripod
Ek se vir jou baie dankie vir die moeite. Ek wardeer dit opreg.
Sal hom op 68mm laai en die spoed toets en jou laat weet.
Nogmals dankie vir die hulp
Groete
Ritchie
Ek se vir jou baie dankie vir die moeite. Ek wardeer dit opreg.
Sal hom op 68mm laai en die spoed toets en jou laat weet.
Nogmals dankie vir die hulp
Groete
Ritchie
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Tyd Om Dinge Reg Te Doen 243WIN
Gou op Berger se website gekyk, dit lyk na #24409 65gr fbhp
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Tyd Om Dinge Reg Te Doen 243WIN
Met hierdie kort koeël sal ek 65 na 65,5mm TPL gebruik om genoeg skag in die dopnek te kry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Re: Tyd Om Dinge Reg Te Doen 243WIN
Baie dankie julle. Ek het die punt lengte gemeet op 21.2mm en sy deursnee afgetrek en dop lengte bygetel om so by die TPL uit te kom aangesien hy so kort is. Sal veilig speel en hom laai op jou voorgestelde TPL.
Het ook agter gekom die berger se deursnee is 6.2mm waar die Impala gemeet is op 6.1. Sal dit n verskil maak en moet ek my "neck size die" aanpas vir elke punt?
Nogmals dankie.
Vriendelike groete
Het ook agter gekom die berger se deursnee is 6.2mm waar die Impala gemeet is op 6.1. Sal dit n verskil maak en moet ek my "neck size die" aanpas vir elke punt?
Nogmals dankie.
Vriendelike groete
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Tyd Om Dinge Reg Te Doen 243WIN
As die koeël 'n bootstert het moet jy dit in ag neem. Ek het nou Berger se 24408 koeël gebruik en op 65mm TPL is daar 5,5mm skag wat aan die nek raak. Hy is 21,6mm lank.
Monos kan nie te "dik" wees nie synde hulle nie soos koper/lood koeëls sagter is nie. Dit hang af watter nekmatrys jy gebruik of jy vir die dikte kan aanpas.
Monos kan nie te "dik" wees nie synde hulle nie soos koper/lood koeëls sagter is nie. Dit hang af watter nekmatrys jy gebruik of jy vir die dikte kan aanpas.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Re: Tyd Om Dinge Reg Te Doen 243WIN
My nekmatrys is n Lee neck Sizing die so niks fancy nie.
Die Webb is n plat basis koeel. Goeie "reviews" gesien van Berger so baie opgewonde om te sien wat hulle in my Musgrave maak.
Die Webb is n plat basis koeel. Goeie "reviews" gesien van Berger so baie opgewonde om te sien wat hulle in my Musgrave maak.
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13586
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Tyd Om Dinge Reg Te Doen 243WIN
Het jy al daai 65gr Bergers in daai roer geskiet?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Re: Tyd Om Dinge Reg Te Doen 243WIN
Dagse Capt. Oblivious.
Nee ongelukkig nog nie. Het dit darm al gelaai maar sal seker plan maak more middag of dinsdag middag. Sal verseker op die laatse geskiet word woensdag.
Sal die resultate onmiddelik opsit sodra ek dit het.
Skiet jy ook Berger of kyk jy ook om dit te begin gebruik?
Nee ongelukkig nog nie. Het dit darm al gelaai maar sal seker plan maak more middag of dinsdag middag. Sal verseker op die laatse geskiet word woensdag.
Sal die resultate onmiddelik opsit sodra ek dit het.
Skiet jy ook Berger of kyk jy ook om dit te begin gebruik?
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13586
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Tyd Om Dinge Reg Te Doen 243WIN
Yes Ritchie
Sal gaaf wees as jy ons laat weet hoe hul skiet, glo dam nie jy sal te veel pyne he nie. Ja ek skiet in al my gewere Bergers (as ek hul kan kry) en is meer as gelukkig met hoe hul skiet.
Sal gaaf wees as jy ons laat weet hoe hul skiet, glo dam nie jy sal te veel pyne he nie. Ja ek skiet in al my gewere Bergers (as ek hul kan kry) en is meer as gelukkig met hoe hul skiet.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Re: Tyd Om Dinge Reg Te Doen 243WIN
Reg, het darm n tyd afgeknyp gekry om n paar skote te gaan skiet. Resultate was as volg:-
Berger 65gr Webb BR
S361
43gr 3054fps
44.5gr 3125fps
TPL 68mm
Impala 65gr
S361
43gr 3075fps
44.5gr 3185
TPL 65.5mm
Ek moet se die Begers het sommer al klaar op die 43gr onder n duim groepeering gegee so sien baie uit na die resultate wat die fyn verstellings gaan maak.
Die Impalas het nie naby dit gekom nie. Was oor die 2 duim gewees.
Ek weet ek moes net die spoed toets maar kon myself nie help om die groepeering te toets terwyl ek besig was met die spoed nie.
Hoor graag wat die manne se oor die bogenoemde.

- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Tyd Om Dinge Reg Te Doen 243WIN
Ek kon ook nie die impalas kry om in my 243 te groepeer nie!
Groetnis
Groetnis
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Tyd Om Dinge Reg Te Doen 243WIN
Dink jy het die TPL van die twee omgeruil in jou plasing.
Die Impalas kalibreer mooi en wys 2 hoër nodes nl. 45,5 = 3255vps en 48gr = 3440vps.
Die Berger kalibrasie is nie heeltemal lekker nie, maar probeer 46,5 vir 3275vps en 49gr vir 3452vps. Drukvlakke is nog veilig. Die spoed is wat jy moet bereik en dan kan ons eers speel met TPL as dit nie mooi groepe gee nie.
Die Impalas kalibreer mooi en wys 2 hoër nodes nl. 45,5 = 3255vps en 48gr = 3440vps.
Die Berger kalibrasie is nie heeltemal lekker nie, maar probeer 46,5 vir 3275vps en 49gr vir 3452vps. Drukvlakke is nog veilig. Die spoed is wat jy moet bereik en dan kan ons eers speel met TPL as dit nie mooi groepe gee nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Re: Tyd Om Dinge Reg Te Doen 243WIN
Tripod, baie dankie vir die hulp. Wardeer dit regtig baie.
Ja, jys reg ek het dit omgeruil hier bo. Het dit gelukkig reg gelaai.
Gaan onmiddelik begin laai op die inligting hier bo en laat weet van resultate.
Nogmal dankie!
Ja, jys reg ek het dit omgeruil hier bo. Het dit gelukkig reg gelaai.
Gaan onmiddelik begin laai op die inligting hier bo en laat weet van resultate.
Nogmal dankie!
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Re: Tyd Om Dinge Reg Te Doen 243WIN
Tripod, is daar n rede hoekom die Berger nie kalibreer nie. Mag daar dalk fout wees met van my inligting of spoed leesings?
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Tyd Om Dinge Reg Te Doen 243WIN
Ritchie wrote:Tripod, is daar n rede hoekom die Berger nie kalibreer nie. Mag daar dalk fout wees met van my inligting of spoed leesings?
Kan jy dalk die kode vir die Bergers verskaf? Is dit n plat basis of bootstert?
Ek het in n vorige post gese dit lyk na #24409, dink Tripod werk met #24408. kan dalk n verskil maak aangesien 09 plat basis is in 08 bootstert.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Tyd Om Dinge Reg Te Doen 243WIN
Dit gaan oor konstantheid met die spoed toename. Met die Impalas het ek op 43gr kalibreer en met die 44,5gr bereken dit toe 'n teoretiese spoed van 3184vps. Dit klop uitstekend met wat jy werklik gekry het. Enige verdere berekeninge sal dus hopelik spoed gee wat oorenstem met die voorgestelde ladings.Ritchie wrote:Tripod, is daar n rede hoekom die Berger nie kalibreer nie. Mag daar dalk fout wees met van my inligting of spoed leesings?
Met die Bergers het ek hul platbasis Berger M gebruik wat 21,2mm lank is. Hier het ek uiteindelik op die hoër spoed kalibreer en daarvolgens die nodes bereken. Die node spoed verskaf behoort nie te verander nie. Al wat dit in die praktyk beteken is dat die lading en werklike spoed nie goed verband gaan hou nie en jy verdere aanpassings sal moet doen om die nodespoed te kry.
Kom ons kyk wat maak jou praktiese skietresultate en watter spoed jy verkry met die voorgestelde ladings.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Re: Tyd Om Dinge Reg Te Doen 243WIN
Beendr, jys reg dit is die #24409 en ek dink Tripod het op die regte een uitgewerk wat hulle is 21.2mm lank.
Baie dankie Tripod, verstaan nou so klein bietjie beter hoe QL werk. Laat weet so dra ek die ladings getoets het.
Baie dankie Tripod, verstaan nou so klein bietjie beter hoe QL werk. Laat weet so dra ek die ladings getoets het.
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Re: Tyd Om Dinge Reg Te Doen 243WIN
Ok hier is die resultate. Jammer dat dit so lank gevat het.
Impala 65gr, TPL 68mm, S361, PMP Magnum Primer
45.2gr 3114 vps 65mm groepeering
45.5gr 3127 vps 30mm groepeering
45.8gr 3138 vps 36mm groepeering
47.7gr 3284 vps 55mm groepeering
48.0gr 3300 vps 72mm groepeering
48.3gr 3326 vps 69mm groepeering
Berger 65gr, TPL 65.5mm, S361, PMP Magnum Primer
46.2gr 3072 vps 26mm groepeering
46.5gr 3085 vps 32mm groepeering
46.8gr 3100 vps 55m groepeering
49.7gr 3268 vps 35mm groepeering
49.0gr 3278 vps 37mm groepeering
49.3gr 3415 vps 11mm groepeering. Nie seker hoekom hy so ver gespring het nie. Dop volume?
Moet ek al die laadings opstoot totdat ek die node spoed kry? Vra veral op die 49.3gr want ek raak versigtig met so baie kruit in. Sal die drukvlakke nog veilig wees. Moet ook se ek het geen druk tekens op enige van die laadings gesien nie.
Uit die twee verskillende punte groepeer die Berger BAIE beter as die Impala.
Sien uit daarna om te hoor wat julle se.