slag pen probleme

Vra jou vraag hier en ons verwys dit na kundiges of hoor wat ander ons meedeel.
Post Reply
User avatar
jeep
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 61
Joined: Wed Jul 06, 2011 9:37 pm

slag pen probleme

Post by jeep »

dag se al die manne
my vriend het n probleem met sy .223 Brono die slag pen slaan deur die primer iemand al dit gesien en wat sal die probleem wees
ek hoor graag wat die slim manne se
karoo groete
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: slag pen probleme

Post by tripodmvr »

Het dit met PMP ammunisie gebeur?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
jeep
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 61
Joined: Wed Jul 06, 2011 9:37 pm

Re: slag pen probleme

Post by jeep »

Dag se Tripod
volgens my vriend nee doen dit met verskilende amunisie wonder net of slag pen nie te ver deur gaan nie as jy weet wat ek bedoel
groete
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: slag pen probleme

Post by tripodmvr »

Snaaks genoeg is dit partykeer 'n slap veer wat dit veroorsaak. Bly die slagpen vaster teen die slagdop na afvuur dan verhoed dit dat die materiaal na agter kan beweeg en dan "oopbars". Maak die slot oop, maak skoon en kyk hoe sterk die veer nog is. Slagpen moet nie meer as 1mm uitsteek nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: slag pen probleme

Post by Reggie Gerber »

Kan dit dalk nie n headspace issue wees nie.
User avatar
jeep
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 61
Joined: Wed Jul 06, 2011 9:37 pm

Re: slag pen probleme

Post by jeep »

more manne
dankie vir die raad ons sal kyk daar na en laat weet wat die uitslag is
Reggie headspace laat dit nie die dop bars nie ek het die probleem so n tyd terug gehaad dit was my ondervinding
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: slag pen probleme

Post by Reggie Gerber »

Jeep
Hoop jy kom reg.

Partykeer kan die dop deur die slagpen voorentoe geslaan word as die headspace te veel is. Waneer die skoot afgaan skuif die dop weer terug en die slagpen kan n gat in die primer slaan.

Ook gesien dat Small rifle cci primers is effe sag is en word ook maklik n gat in geslaan

Groete
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: slag pen probleme

Post by Reggie Gerber »

Jeep het julle die problem op gelos
User avatar
Jakkels 223
Full Member
Full Member
Posts: 147
Joined: Wed Sep 11, 2013 1:09 pm

Re: slag pen probleme

Post by Jakkels 223 »

Ek het ook die problem met my 223 ruger gehad.
Het federal match primers gebruik en beina by elke 7de/8ste rondte het die slagpen deur die primer geslaan. op n stadium was dit vir so 3 rondtes na mekaar wat dit gebeur het. Mootlik n swak lot van federal se primers?? weet nie??
Het oorgeslaan na CCI BR4 primers en daars die problem op n end.
Het ook die problem tydens een van PMP se groepering skiete gehad, toe se een person daar die geweer is nog te nuut, na omtrent 350 rondtes.
Post Reply