wat maak jy as jy 7 van die outjies kry
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
wat maak jy as jy 7 van die outjies kry
http://i1315.photobucket.com/albums/t585/fernhout/1505461_10205039928668621_4593642531060613673_n_zps112a1d4d.jpg
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13526
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: wat maak jy as jy 7 van die outjies kry
Ek wonder wat my honde sal doen as ek so 2 van hulle daar in die huis sal los
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: wat maak jy as jy 7 van die outjies kry
Ek weet nie van jou huis nie, maar by myne sal dit so lyk:Capt. Oblivious wrote:Ek wonder wat my honde sal doen as ek so 2 van hulle daar in die huis sal los
https://www.youtube.com/watch?v=omTmd30n98E
Goed, beter, 6millimeter!
-
Williel
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
Re: wat maak jy as jy 7 van die outjies kry
Stuur hulle Kaapkruis-toe. Daar is te veel robbe.
Groete, Willie
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: wat maak jy as jy 7 van die outjies kry
Ek weet van n man wat vir sy buurman n paar wil teruggee nadat hy hom nie betaal het vir die wat hy geskiet het nie... Waars Rikus of Cassie nou?
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2150
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: wat maak jy as jy 7 van die outjies kry
As jy 'n jakkalsjagter is maak jy hulle groot, gaan los hulle op 'n boer se plaas, gaan skiet hulle en maak goeie geld. Ha-ha
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: wat maak jy as jy 7 van die outjies kry
Jy hoef hulle nie eers te los nie. Skiet sommer by die huis en vat net saam veld toe om die geld agterna te kry.Koos Barnard wrote:As jy 'n jakkalsjagter is maak jy hulle groot, gaan los hulle op 'n boer se plaas, gaan skiet hulle en maak goeie geld. Ha-ha
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: wat maak jy as jy 7 van die outjies kry
wlm wrote:Jy hoef hulle nie eers te los nie. Skiet sommer by die huis en vat net saam veld toe om die geld agterna te kry.Koos Barnard wrote:As jy 'n jakkalsjagter is maak jy hulle groot, gaan los hulle op 'n boer se plaas, gaan skiet hulle en maak goeie geld. Ha-ha
Julle maak grappe, daar is manne wat dit doen, en dan is daar manne wat al gevang is dit doen ook haha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: wat maak jy as jy 7 van die outjies kry
Net wat jy wil so lank hul net nie oorleef nie Kallie.