Skyfskiet geweer lisensie aansoek

Post Reply
acssa
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 345
Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm

Skyfskiet geweer lisensie aansoek

Post by acssa »

Dag julle,

Ek het n 6mm BR benchrest geweer vir die vrou gekoop... hy skop min en hy is akuraat. Sy geniet skyfskiet maar is nog nuut met die skiet ding. Sy skiet goed vir iemand wat nou eers begin het.

Nou is die vraag!!! Wat se n mens in die SAPS aansoek!? Ons kan nie se dis vir jag nie en sy is ook nie lid van n club nie... ons wil nou eers begin.

Het julle raad vir die aansoek of wie kan n mens help?
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13532
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Skuifskiet geweer lisensie aansoek

Post by Capt. Yoda »

Hoekom kan jy nie se dit is vir jag nie? Jy doen aansoek vir n liksens vir n geweer dis al.
Al wat jy se is die geweer is vir jou vrou om tyken te skiet en dalk n jag nou en dan.Dan vertel jy hule die geweer skop min en raas min so dit is die nommer vir jou vrou om te leer skiet. Jy gaan dalk ook sommer die kind of kinders leer skiet met hom op die baan.Gooi so paar balistiese grafieke in en jys reg
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Skuifskiet geweer lisensie aansoek

Post by tripodmvr »

Geleentheidsjagter of teikenskut. Iemand wat wil gholf speel moet ook iewers begin deur apparaat te koop.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply