Automatiese Voerder - wie het?

Post Reply
Griffel Fourie
Full Member
Full Member
Posts: 130
Joined: Mon May 13, 2013 3:34 pm

Automatiese Voerder - wie het?

Post by Griffel Fourie »

Dagse manne. Wie gebruik 'n automatiese voerder vir bosvark jag? Ek wil eintlik na foto of 2 kyk om te sien hoe werk die voerder. Ek het op die Internet gesien daar is 'n tydskakelaar in wat soos gestel die kos (mielies) uitgooi.
Ek wil 'n voerder eenheid koop en dan my eie drom daarop monteer - my probleem is egter ek sit in Angola (vir die volgende 4 weke) maar wil solank begin planne maak. Ek het op 'n ou post (van Rasmus in Middelburg Mpumalanga) op so 'n voerder afgekom. Maar kan nie mooi sien hoe werk die voerder nie - veral die gedeelte uit die drom na die voerder.
Wie kan help?

Groete.
Johan
Richardsbaai

Brno .22 LR Model 2
303Br No4 Mk2
CZ 550 Lux 6.5 x 55
Howa 30-06
Post Reply