NAG SIG

Post Reply
Jakkie 321
Hero Member
Hero Member
Posts: 636
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm

NAG SIG

Post by Jakkie 321 »

Dagse

Wil graag weet watter nag sig van julle manne gebreuk? Ek is tans besig om na die Yukon te kyk.

Hoor graag van julle.

Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage

Jakkie 321
Reinhard Hassel
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: NAG SIG

Post by alecjohnson »

By die lodge gebruik ons thermals. Flirr as ek dit nie mis het nie, werk nie so lekker teen bergagtige gebied in die somer nie, maar in die winter joh!!! Kan jy selfs horing lengte skat in stik nag donker.

wat is die doel van nagsig vir jou?
Jakkie 321
Hero Member
Hero Member
Posts: 636
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm

Re: NAG SIG

Post by Jakkie 321 »

Alecjohnson

Wil dit graag vir jakkalse gebreuk.

Jy praat van n lodge het julle nie jakkals probleeme nie?

Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage

Jakkie 321
Reinhard Hassel
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: NAG SIG

Post by alecjohnson »

Nee ons het geen jakkels probleeme nie, ons het klomp skaapboere om ons en hulle het dit vir ons uit gesort. Ek het nognie eers n rooijakkels spoor op die plaas gesien die afgelope 2 jaar nie. Wel al 3x rooikat maar hulle is nie op plaas n probleem nie hul vang tarentaal en jong springbok.

as jy by vleesbaai verby ry kaap toe gaan jy redelik sukkel om jakkels se kind te vind daar is baie min.

waarom kyk jy nie na daai nagsig wat op teleskoop koppel met screen op die teleskoop, Nite sight as ek dit nie mis het nie.
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: NAG SIG

Post by G-force »

Kyk na die Pulsar N750.Hy werk mooi.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Suidwes
Full Member
Full Member
Posts: 104
Joined: Fri Jul 13, 2012 2:52 pm

Re: NAG SIG

Post by Suidwes »

G-Force,

Hoe lyk dit kruishaar van die Pulsar? V-shape of nie? En hoe dik is hy in die nag? Het al met manne gepraat wat se van die nagsig scope se kruishaar is so dik, jy kan nie rerig teiken spesifiek skiet nie. Hulle beveel aan dat die kruishaar n v-shape moet wees.

Groete
Suidwes
222 Sako
Full Member
Full Member
Posts: 224
Joined: Wed Mar 05, 2014 8:40 am

Re: NAG SIG

Post by 222 Sako »

Ek wil ook graag weet wat julle dink van die "Nite Sight" reeks wat op die teleskoop koppel, hulle het ook op Huntex uitgestal.
Wil soos 321 vir jakkalse gebruik.
Ek het n stoel wat so 6m in die lug staan. Sit hom naby waar die skaap gewoonlik slaap. Die jakke raak hom gewoond dan gaan sit en wag ek vir hulle, maar as jy die lig aansit groet hulle jou met 'n spoed. "Praat v ligsku !!"
Sal gaan kyk na die Pulsar.

Groete
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: NAG SIG

Post by G-force »

Suidwes wrote:G-Force,

Hoe lyk dit kruishaar van die Pulsar? V-shape of nie? En hoe dik is hy in die nag? Het al met manne gepraat wat se van die nagsig scope se kruishaar is so dik, jy kan nie rerig teiken spesifiek skiet nie. Hulle beveel aan dat die kruishaar n v-shape moet wees.

Groete
Suidwes
Die kruis werk baie mooi,sit hom mooi tussen n jakkals se oe.Lees maar hier:
http://www.pulsar-nv.com/products/digit ... ight-n750/
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
222 Sako
Full Member
Full Member
Posts: 224
Joined: Wed Mar 05, 2014 8:40 am

Re: NAG SIG

Post by 222 Sako »

G kan mens hulle in SA kry en wat prys hulle om en by?
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: NAG SIG

Post by johans »

G-force wrote:
Suidwes wrote:G-Force,

Hoe lyk dit kruishaar van die Pulsar? V-shape of nie? En hoe dik is hy in die nag? Het al met manne gepraat wat se van die nagsig scope se kruishaar is so dik, jy kan nie rerig teiken spesifiek skiet nie. Hulle beveel aan dat die kruishaar n v-shape moet wees.

Groete
Suidwes
Die kruis werk baie mooi,sit hom mooi tussen n jakkals se oe.Lees maar hier:
http://www.pulsar-nv.com/products/digit ... ight-n750/
kan die scope vir dagskiet ook gebruik word?nite site se goed lyk vir my baie nice waar jy op n screen kyk,hulle het ook n agent in die kaap
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: NAG SIG

Post by G-force »

johans wrote:
G-force wrote:
Suidwes wrote:G-Force,

Hoe lyk dit kruishaar van die Pulsar? V-shape of nie? En hoe dik is hy in die nag? Het al met manne gepraat wat se van die nagsig scope se kruishaar is so dik, jy kan nie rerig teiken spesifiek skiet nie. Hulle beveel aan dat die kruishaar n v-shape moet wees.

Groete
Suidwes
Die kruis werk baie mooi,sit hom mooi tussen n jakkals se oe.Lees maar hier:
http://www.pulsar-nv.com/products/digit ... ight-n750/
kan die scope vir dagskiet ook gebruik word?nite site se goed lyk vir my baie nice waar jy op n screen kyk,hulle het ook n agent in die kaap
Ja jy kan in die dag skiet,son maak niks aan die nagsig nie.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Post Reply