308 patrone vir jakkals jag
-
Slicktrick
- Newbie

- Posts: 36
- Joined: Tue Aug 05, 2014 7:29 pm
308 patrone vir jakkals jag
Ek skiet maar graag met my 308.
Nou wil ek by julle hoor oor ammunisie.
Op die stadium gebruik ek Hornady zombie max 168gr vir die jakkalse.
Ek het Vrydag aand met my eerste jakkals jag 'n jakkals laat bakkie ry met die z-max.
Die skoot was reg van voor af in die bors op so 60 meter, Jak het in sy spore geval.
Die hele onderkant van die bors het oop gebars, die skade was baie.
Kan ek bly by die z-max of wat sal julle aanbeveel. Ek sal meestal in kruis paaie en in ooptes
skiet van so 80 tot so 150 meter.
Ek hoor graag wat julle se.

9mm cz 75
223 Howa
303 lee enfield
308 mauser
Hoyt crx 32 75#
223 Howa
303 lee enfield
308 mauser
Hoyt crx 32 75#
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: 308 patrone vir jakkals jag
Hornady 110 gr. V-Max
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: 308 patrone vir jakkals jag
+1wlm wrote:Hornady 110 gr. V-Max
Nie die beste by 1 gat groepe nie maar werk mooi op jakkalse
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)

- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 308 patrone vir jakkals jag
Slicktric, is ek reg as ek aaneem jy herlaai nie?
Die jakkals kursusse en ondervindings, dikteer dat jou jakgeweer ten minste 3100fs, moet skiet.met die koeël gewig wat jy nou skiet, skat ek jy gaan hier rondom 2600-2650fs wees.
110grn is die antwoord, of dan die naaste aan die antwoord

Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Slicktrick
- Newbie

- Posts: 36
- Joined: Tue Aug 05, 2014 7:29 pm
Re: 308 patrone vir jakkals jag
Dankie julle.
Ek het dit ook so verstaan.
Dis nou nie 'n verskoning nie, maar dis al wat die manne gehad het.
Nee ek herlaai nog nie self nie, werk nog daar aan..
Ek sal van die 110gr v-max kry en 'n vriend van my vra wat wel herlaai om te help, hy jag ook met 'n 308.
Behalwe die spoed van die z-max wat pla nog.
Ek het dit ook so verstaan.
Dis nou nie 'n verskoning nie, maar dis al wat die manne gehad het.
Nee ek herlaai nog nie self nie, werk nog daar aan..
Ek sal van die 110gr v-max kry en 'n vriend van my vra wat wel herlaai om te help, hy jag ook met 'n 308.
Behalwe die spoed van die z-max wat pla nog.
9mm cz 75
223 Howa
303 lee enfield
308 mauser
Hoyt crx 32 75#
223 Howa
303 lee enfield
308 mauser
Hoyt crx 32 75#
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: 308 patrone vir jakkals jag
jy sal heeltyd moet op en afmik om die gradeboog effek tee te werk...as jy bv met .308 zero op 200, gaan jy bo oor jakkals skiet tussen 110 en 170meter.....en onder hom deur skiet vanaf 240m...Slicktrick wrote: Behalwe die spoed van die z-max wat pla nog.
Dus is kaliber "VERKEERD"....maar elke tool sal vir elke ou kan werk..
Ian skiet nounog 30-06, ek self het baie jakke met 308 geskiet, ek dink Geno ook.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Suidwes
- Full Member

- Posts: 104
- Joined: Fri Jul 13, 2012 2:52 pm
Re: 308 patrone vir jakkals jag
More,
Ek het net n .308 om mee te skiet. Het al heelwat jakkalse neergesit met die geweer.
Ek laai self en skiet hornady v-max 110gr, 47gr S335 kruit. Die patroon het ek nog nie self getoets op n chrono nie, maar ek glo vas dit is 3000+ ft/s. My skiet afstande is ook nie verder as 150m nie en op die skietbaan skiet die .308 mooi van 0-150m.
Groete

- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: 308 patrone vir jakkals jag
nosler BT 125gr werk volgens my beter as die 110gr.
zero jou geweer op 180m, dan sal jy nie bo oor skiet

HOU HOM DAAI DIKTE
-
Slicktrick
- Newbie

- Posts: 36
- Joined: Tue Aug 05, 2014 7:29 pm
Re: 308 patrone vir jakkals jag
Dankie julle.
Dan sal ek die 110gr v-max kry en ook die S335 kruit kry, watse doppe stel julle voor.
Suidwes op wat 0 jy jou geweer. Ek glo nie ek sal 'n skoot oor 150 meter waag nie.
Dan sal ek die 110gr v-max kry en ook die S335 kruit kry, watse doppe stel julle voor.
Suidwes op wat 0 jy jou geweer. Ek glo nie ek sal 'n skoot oor 150 meter waag nie.
9mm cz 75
223 Howa
303 lee enfield
308 mauser
Hoyt crx 32 75#
223 Howa
303 lee enfield
308 mauser
Hoyt crx 32 75#
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: 308 patrone vir jakkals jag
125gn sal ook werk as jy nie 110gn kan kry nie.
Jy sal baie goeie spoed uit hulle kan kry.

knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
-
Suidwes
- Full Member

- Posts: 104
- Joined: Fri Jul 13, 2012 2:52 pm
Re: 308 patrone vir jakkals jag
Skick,
Ek zero op 100m, maar dit is net omdat my area baie bos het en ek nie sommer verder as dit kan skiet nie agv van area. Stel voor jy zero maar volgens jou afstand wat jy skiet. 200m is seker maar die beste afstand as ek die manne so luister. By my is dit egter n droom...
As ek gaan wild jag gebruik ek my "cheat sheet" om verstellings te maak. Ek skiet 150gr op wildsbokke.
Groete
Suidwes
Ek zero op 100m, maar dit is net omdat my area baie bos het en ek nie sommer verder as dit kan skiet nie agv van area. Stel voor jy zero maar volgens jou afstand wat jy skiet. 200m is seker maar die beste afstand as ek die manne so luister. By my is dit egter n droom...
As ek gaan wild jag gebruik ek my "cheat sheet" om verstellings te maak. Ek skiet 150gr op wildsbokke.
Groete
Suidwes
-
Slicktrick
- Newbie

- Posts: 36
- Joined: Tue Aug 05, 2014 7:29 pm
Re: 308 patrone vir jakkals jag
Hier by ons skiet ek ook nie verder as 150m nie.
Ek het laas week gaan instel op 100m, sommer van die skietstoel af.
As ek herlaai watse doppe stel julle voor. Hier by my is 'n skietbaan en ek kry nogal baie pmp doppe.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
9mm cz 75
223 Howa
303 lee enfield
308 mauser
Hoyt crx 32 75#
223 Howa
303 lee enfield
308 mauser
Hoyt crx 32 75#
-
Suidwes
- Full Member

- Posts: 104
- Joined: Fri Jul 13, 2012 2:52 pm
Re: 308 patrone vir jakkals jag
Slicktrick,
Ek het verskillende doppe. Ek is nie n expert nie, maar pmp doppe werk goed vir my. Ek sny hulle en doen goeie inspeksie vir krakies en barsies en ek gaan nou al om van die doppe se 6de keer se laai. Dit hang weereens af van hoe baie jy skiet, skietbaan ens. Ek weet Lapua doppe se die manne is baie goeie doppe, maar ek kry my groepering en ongediertes dood met my verskeidenheid van doppe. Ek skiet egter nie eers 200 rondtes per jaar uit nie.
Groete
Suidwes
PS. Onthou ek skiet net op my eie grond, so as ek foute maak is dit tot nadeel vir my en nie n klient nie. As ek sou myself uitgee vir ongedierte bestry, dan sal ek beter moeite doen en ook seker ander geweer kry. Is nie iemand wat iemand anders graag in n moeilike situasie wil plaas nie.