Nuwe lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
StefL
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 80
Joined: Sun Jul 20, 2014 2:42 pm

Nuwe lid

Post by StefL »

Dagsê manne

My naam is Stefan Lourens en ek bly in Worcester.
Jag al van jong dae af en dit is altyd lekker om te gesels met manne wat die passie deel!
Herlaai ook self vir die afgelope jaar en het nog baie om te leer.

Ek sluit aan op aanbeveling van John Webb aka Tau en ek moet sê met die eerste oogopslag is dit verseker die regte ding om te. Lyk my hier word lekker stories gesels en baie waardevolle inligting gedeel.

Baie dankie byvoorbaat vir al die hulp!

Groete
Live on the edge, otherwise you're wasting space!
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Nuwe lid

Post by Pvdw »

Welkom welkom. Geniet dit hier.
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Nuwe lid

Post by Heinz Petersen »

Bly om te sien n nuwe lid van die WP.
Baie welkom.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
dawiec
Hero Member
Hero Member
Posts: 625
Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am

Re: Nuwe lid

Post by dawiec »

welkom en geniet dit hier by ons!
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Nuwe lid

Post by jamalley »

Welkom
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Nuwe lid

Post by 243Songdaug »

Welkom Stef.
Ockert1992
Hero Member
Hero Member
Posts: 827
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm

Re: Nuwe lid

Post by Ockert1992 »

Welkom Stefan,

Geniet dit hier.

Ek is ook hier van Worcester.
Post Reply