Goeie dag almal
Wil graag so bietjie hulp vra.
Geweer 300wsm winchester model 70
Loop lente 24duim
Koeel 155 nosler cc
Dop winchester
Dop water kapasiteit 80.6 gr
Poeier s365 lot 76
Lading 66gr spoed gekry 2990fps
Lading 66.8gr spoed gekry 3040fps
Patroon lente 73mm
Byvoorbaat dank
Groete Fanie Nel
300wsm ql asb
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 300wsm ql asb
Faan
Jou nodespoed sit op 3200ft/sek op die kop. Druk is 60 000psi en n lading van net oor die 70gr behoort jou daar te kry. Die lading is so bietjie gekompakteer so jy kan die dop net so bietjie skud/stamp om die poeier so bietjie te laat sak. Hierdie lyk na n uitstekende teoretiese lading as n mens na die syfers kyk.
Groetnis
Wouter

Fanie Nel
- Hero Member

- Posts: 505
- Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm
Re: 300wsm ql asb
Baie dankie Wouter gaan so probeer