Ek is opsoek na n 357 magnum revolver.
-
Dawid Coetzer
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Mon Aug 11, 2014 3:46 pm
Ek is opsoek na n 357 magnum revolver.
Ek is op soek na n 357 Magnum revolver wat to koop is. Ek het n 44 Magnum waarmee ek jag en wil graag iets kleiner aan skaf juis wat bietjie beter op die gewrigte sal wees op die langer duur. Hoekom die kaliber? Makliker om heeldag lank te kan skiet asook om bietjie verder skote mee aan te durf. Laat my asb weet, kontak my op 0827887684.
