Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek wil sommer net vir interessantheid hoor hoe lyk die syfers van werpsels/dragtigheid ens by julle in die verskeie areas?
Is die tewe wat julle gekry het nog dragtig of het hulle reeds gelam
Ek het so week terug net buite Vredefort in omtrent 2 of 3 kleintjies al vasgery?!