Nuweling Pta - Groentjie jagter

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Barry
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Thu Aug 07, 2014 10:06 am

Nuweling Pta - Groentjie jagter

Post by Barry »

Hallo my naam is Barry en woon in pta.

Ek het 'n 303 Lee Enfield geërf en my eerste bok het 3 jaar gelede geval.

Mens kan maar sê die "jag-gogga" het my gebyt en ek probeer om elke jaar op 'n jagtrippie of twee te gaan,dus nou as die tyd en finansies my toelaat?!

Hoop om sommer baie te leer by die ervare jagters!

Groete
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Nuweling Pta - Groentjie jagter

Post by Cobus(Cobb) »

Welkom hier Barry
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Nuweling Pta - Groentjie jagter

Post by jamalley »

Welkom Barry
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: Nuweling Pta - Groentjie jagter

Post by J le Roux »

Welkom Barry, ek dink hier is baie manne op die forum wat jaloers is op jou. As jy nou eers begin jag is daar nog sdo baie ondervindings, mylpale en uitdagings wat voorle. Geniet dit. Daar is gr 3tjies hier by ons wat al verby Koedoes op hul kerfstokke het!
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Nuweling Pta - Groentjie jagter

Post by ROBBIE1 »

Welkom Barry, geniet en praat saam maat!
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Nuweling Pta - Groentjie jagter

Post by win270 »

Welkom, Barry. Wys gerus vir ons 'n foto van daardie geweer van jou. Jy kan sommer baie wild met hom jag, as jy reg te werk gaan. Laai jyself of koop jy ammunisie by die winkel?

Geniet dit op hierdie forum!
Post Reply