Halo Manne en Maninne
Wil graag jakkals jag opneem in die Weskaap. Ek is in die Mosselbaai omgewing en sal graag van mede lede wil hoor.
Mosselbaai Area
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Mosselbaai Area
Welkom JCR. Ek is seker daar is forumlede in jou omgewing. Weet net nie of hulle jakkalsjag nie. Watter kaliber het jy om die jakke mee te pla?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Mosselbaai Area
More JCR.
Hiedie is n bakgat forum. Lekker kuier.
Groete
Jacques
Hiedie is n bakgat forum. Lekker kuier.
Groete
Jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
-
JCR
- Jr. Member

- Posts: 87
- Joined: Sat Aug 02, 2014 10:33 pm
Re: Mosselbaai Area
Dankie Manne
tripodmvr -
Het ek die volgende:
Brno 22LR Mod 2
.223 Remington SPS Tactical
.308 Remington SPS Tactical AAC-SD
.303 Lee Enfield Sporterised
12 BR Zabala S/S
9mm NZ 75
Ek gaan maar my .223 gebruik.
Ja ek sien uit om van die manne te hoor hier in die Mosselbaai.
tripodmvr -
Het ek die volgende:
Brno 22LR Mod 2
.223 Remington SPS Tactical
.308 Remington SPS Tactical AAC-SD
.303 Lee Enfield Sporterised
12 BR Zabala S/S
9mm NZ 75
Ek gaan maar my .223 gebruik.
Ja ek sien uit om van die manne te hoor hier in die Mosselbaai.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Mosselbaai Area
Kan sien jy het al bymekaar gemaak. Die 224 kalibers werk goed op die jakke.JCR wrote:Dankie Manne
tripodmvr -
Het ek die volgende:
Brno 22LR Mod 2
.223 Remington SPS Tactical
.308 Remington SPS Tactical AAC-SD
.303 Lee Enfield Sporterised
12 BR Zabala S/S
9mm NZ 75
Ek gaan maar my .223 gebruik.
Ja ek sien uit om van die manne te hoor hier in die Mosselbaai.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: Mosselbaai Area
JCR
Welkom hier. Jakkals jag hier is maar din gesaai,daar is ook baie ouens wat dit doen en nie eers op die forum is nie en plase is maar klyn. Jy kan my kontak by 08twee4458940.
Groette
Welkom hier. Jakkals jag hier is maar din gesaai,daar is ook baie ouens wat dit doen en nie eers op die forum is nie en plase is maar klyn. Jy kan my kontak by 08twee4458940.
Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
-
JCR
- Jr. Member

- Posts: 87
- Joined: Sat Aug 02, 2014 10:33 pm
Re: Mosselbaai Area
Jakkie321
Danke. Eks terug in MBaai die 10 September. Sal jo dan kontak.
Dankie vir die uitnodiging.
Danke. Eks terug in MBaai die 10 September. Sal jo dan kontak.
Dankie vir die uitnodiging.