McMillan A5 vs Manners T4

Post Reply
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

McMillan A5 vs Manners T4

Post by Supacow »

Wat is jul opinies oor bogenoemde kolwe en is daar plaaslike agente? Indien nie hoe gaan mens te werk om so n kadet vir n Rem 700 LA in SA te land?
Ludwig en die manne wat hul gebruik, en/of al ingebring het, help asb. Enige verskille t.o.v funksie tussen die 2 om na op te let?
Voorbaat dank.
User avatar
AFRICAN LEADWOOD
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 297
Joined: Mon Jan 20, 2014 9:04 am

Re: McMillan A5 vs Manners T4

Post by AFRICAN LEADWOOD »

Manners sal nie meer na jou uitvoer nie. McMillan kan nog wel die uitvoere doen. Ek vermoed hulle uitvoer lisensies is anders en is seker langer terug toegeken. Die A5 is lekker kolf vir prone ens. Minder lekker vir skuit uit die vuis.

Ek hoop dit help.
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: McMillan A5 vs Manners T4

Post by Supacow »

Dankie vir die reply.
User avatar
AFRICAN LEADWOOD
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 297
Joined: Mon Jan 20, 2014 9:04 am

Re: McMillan A5 vs Manners T4

Post by AFRICAN LEADWOOD »

As jy JHB toe kan kom het ek vir jou 'n A5 (en Manners T3) wat jy kan optel en hanteer voor jy koop.
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: McMillan A5 vs Manners T4

Post by Supacow »

Baie dankie vir die aanbod. As ek weer in daardie rigting is sal ek jou verseker opsoek.
Post Reply