Page 1 of 1
Verkoue en griep
Posted: Wed Mar 02, 2011 5:18 pm
by D4D
Wanneer jy verkoue het.
Drink 50ml Gemmer brandewyn in die oggend middag en aand voor jy gaan slaap.
Re: Verkoue en griep
Posted: Wed Mar 02, 2011 5:37 pm
by WillemS
'n Resep wat vir my werk:
50 ml brandewyn, 2 disprins opgelos in brandewyn met 'n eetlepel suurlemoensap, als in 'n glas. Gee 'n halwe draai in mikrogolf om byt weg te wat en sluk hom af voor jy in die bed klim!
Sweet en slaap lekker en staan more gesond op!
Re: Verkoue en griep
Posted: Wed Mar 02, 2011 6:29 pm
by Skolla
D4D wrote:
Drink 50ml Gemmer brandewyn in die oggend middag en aand voor jy gaan slaap.
Oorsaak van daai gemmerkat storie.
Re: Verkoue en griep
Posted: Wed Mar 02, 2011 7:56 pm
by James Wilson
D4D wrote:
Wanneer jy verkoue het.
Drink 50ml Gemmer brandewyn in die oggend middag en aand voor jy gaan slaap.
ek gebruik klipdrift op baie dieselfde manier, met die verskil ek gebruik dit voorkomend
Re: Verkoue en griep
Posted: Thu Mar 03, 2011 8:57 am
by D4D
Re: Verkoue en griep
Posted: Thu Mar 03, 2011 11:00 am
by Skolla
Raad vir loopneus in die winter.(verkoue)
Snuif "cool-aid".
Dit help nie eintlik nie, maar dit smaak darem beter.
Re: Verkoue en griep
Posted: Thu Mar 03, 2011 11:09 am
by Stefan764
Vir n loopneus werk hierdie soos n BOM
n Man koop dit by jou plaaslike apteek.
Re: Verkoue en griep
Posted: Thu Mar 03, 2011 12:18 pm
by D4D
My oom glo ook net aan snuif vir `n loopneus
Ek glo weer as jou neus loop gee vir hom `n paar tekkies

Re: Verkoue en griep
Posted: Thu Mar 03, 2011 1:03 pm
by Beyers
Telepel heuning in daai Brandewyn mix help ook
Re: Verkoue en griep
Posted: Thu Mar 03, 2011 1:45 pm
by BLOK
As ek na al die raad kyk wat so baie bramfyn moet in kry vir voorkoming en nasorg ontwikkel ek sommer aspris n griep

, klink mos net of dit so lekker siekte kan raak.
Blok
Re: Verkoue en griep
Posted: Thu Mar 03, 2011 2:01 pm
by tafjak
Skolla
As Groengoed en Pitte nie help nie, gaan NIKS help nie!
Re: Verkoue en griep
Posted: Thu Mar 03, 2011 4:35 pm
by Namib
Re: Verkoue en griep
Posted: Thu Mar 03, 2011 4:46 pm
by Skolla
tafjak wrote:
As Groengoed en Pitte nie help nie, gaan NIKS help nie!
Dit laat my dink aan die raad vir skeel o?.
Die ou was vreeslik skeel en toe kry hy ook n boereraat om n ui mideldeur te sny en dan die halwe ui teen sy o? te druk.
So ses maande later loop hulle mekaar weer raak en die man vra toe vir die man met die skeel o? of sy raad gehelp het?
Hy s? toe , nee, nie eintlik nie maar sy o? is so bang vir daai halwe uie as hy hulle so nader bring dan trek hulle sommer vanself reg.
Re: Verkoue en griep
Posted: Fri Mar 04, 2011 9:42 am
by Stefan764
Re: Verkoue en griep
Posted: Fri Mar 18, 2011 1:12 am
by fanie17
Daai siektes word deur n virus veroorsaak.Jou ligaam se natuurlike manier om n virus te baklei is om jou tempratuur op te jaag,koors maak n virus dood,Asjy dus iets kan doen om jou tempratuur op te jaag sal dit help.Gemmer brandewyn saam met al die ander rate,soos onder n kombers en sweet doen presies dit,en sal werk.
Re: Verkoue en griep
Posted: Mon Mar 21, 2011 8:13 pm
by Christo
Goeie raad vir kroniese hoes
Drink 2 lakseerpille "brookelax" ??
Jy behoort dadelik op te hou met hoes..
Re: Verkoue en griep
Posted: Sun Mar 27, 2011 10:22 pm
by CHRIS
mooi Christo, jy meen dit sal die druk heel afbring, of jy gaan tebang wees vir hoes.
hulle s? daai selle goed help ook om moffies te riabiliteer, ten minste weet hulle dan wat is daai plek se doel