Verkoue en griep

Enige ou beproefde Boere rate sal hier welkom wees....
Post Reply
User avatar
D4D
Full Member
Full Member
Posts: 120
Joined: Thu Oct 21, 2010 10:03 am

Verkoue en griep

Post by D4D »

Wanneer jy verkoue het.
Drink 50ml Gemmer brandewyn in die oggend middag en aand voor jy gaan slaap.
D4D
User avatar
WillemS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm

Re: Verkoue en griep

Post by WillemS »

'n Resep wat vir my werk:
50 ml brandewyn, 2 disprins opgelos in brandewyn met 'n eetlepel suurlemoensap, als in 'n glas. Gee 'n halwe draai in mikrogolf om byt weg te wat en sluk hom af voor jy in die bed klim!

Sweet en slaap lekker en staan more gesond op!
Skolla
Hero Member
Hero Member
Posts: 825
Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm

Re: Verkoue en griep

Post by Skolla »

D4D wrote: Drink 50ml Gemmer brandewyn in die oggend middag en aand voor jy gaan slaap.
Oorsaak van daai gemmerkat storie.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Verkoue en griep

Post by James Wilson »

D4D wrote: Wanneer jy verkoue het.
Drink 50ml Gemmer brandewyn in die oggend middag en aand voor jy gaan slaap.
ek gebruik klipdrift op baie dieselfde manier, met die verskil ek gebruik dit voorkomend
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
D4D
Full Member
Full Member
Posts: 120
Joined: Thu Oct 21, 2010 10:03 am

Re: Verkoue en griep

Post by D4D »

mooi man
:laugh: :laugh: :laugh:
D4D
Skolla
Hero Member
Hero Member
Posts: 825
Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm

Re: Verkoue en griep

Post by Skolla »

Raad vir loopneus in die winter.(verkoue)

Snuif "cool-aid".
Dit help nie eintlik nie, maar dit smaak darem beter.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Verkoue en griep

Post by Stefan764 »

Vir n loopneus werk hierdie soos n BOM

Image

n Man koop dit by jou plaaslike apteek.
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
D4D
Full Member
Full Member
Posts: 120
Joined: Thu Oct 21, 2010 10:03 am

Re: Verkoue en griep

Post by D4D »

My oom glo ook net aan snuif vir `n loopneus

Ek glo weer as jou neus loop gee vir hom `n paar tekkies :laugh: :laugh: :laugh:
D4D
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Verkoue en griep

Post by Beyers »

Telepel heuning in daai Brandewyn mix help ook
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Verkoue en griep

Post by BLOK »

As ek na al die raad kyk wat so baie bramfyn moet in kry vir voorkoming en nasorg ontwikkel ek sommer aspris n griep :-[, klink mos net of dit so lekker siekte kan raak. ;D ;D

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Verkoue en griep

Post by tafjak »

Skolla

As Groengoed en Pitte nie help nie, gaan NIKS help nie!
Mooiloop en Geseende Kersfees!
User avatar
Namib
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am

Re: Verkoue en griep

Post by Namib »

Middag D4D

Nee jong moet tog nie die manne ons Namakwalandse maniere leer nie,al wat jy moet doen is bly net weg van die nat gras af :angel: :angel: .As ek so na die griep storie luister klink dit na n lekker besigheid ;D ;D .Manne hier by ons gebruik nie suurlemoen sap nie hulle vat sommer COKE..... :o :o  :D :D


;)
Skolla
Hero Member
Hero Member
Posts: 825
Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm

Re: Verkoue en griep

Post by Skolla »

tafjak wrote: As Groengoed en Pitte nie help nie, gaan NIKS help nie!
Dit laat my dink aan die raad vir skeel o?.

Die ou was vreeslik skeel en toe kry hy ook n boereraat om n ui mideldeur te sny en dan die halwe ui teen sy o? te druk.
So ses maande later loop hulle mekaar weer raak en die man vra toe vir die man met die skeel o? of sy raad gehelp het?
Hy s? toe , nee, nie eintlik nie maar sy o? is so bang vir daai halwe uie as hy hulle so nader bring dan trek hulle sommer vanself reg.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Verkoue en griep

Post by Stefan764 »

Skolla wrote:
Dit laat my dink aan die raad vir skeel o?.

Die ou was vreeslik skeel en toe kry hy ook n boereraat om n ui mideldeur te sny en dan die halwe ui teen sy o? te druk.
So ses maande later loop hulle mekaar weer raak en die man vra toe vir die man met die skeel o? of sy raad gehelp het?
Hy s? toe , nee, nie eintlik nie maar sy o? is so bang vir daai halwe uie as hy hulle so nader bring dan trek hulle sommer vanself reg.
Hahahahahahahahahahahahahahahahahahaha!!!!!!!!!!!! Goeies oom Skolla!

Moer ek nou amper van my stoel af soos ek lag!!! Ek sien al dai ou se oge regtrek as hy verby die uiwe in die winkel stap!! HAHAHAHAHAHA!!

;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: Verkoue en griep

Post by fanie17 »

Daai siektes word deur n virus veroorsaak.Jou ligaam se natuurlike manier om n virus te baklei is om jou tempratuur op te jaag,koors maak n virus dood,Asjy dus iets kan doen om jou tempratuur op te jaag sal dit help.Gemmer brandewyn saam met al die ander rate,soos onder n kombers en sweet doen presies dit,en sal werk.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3310
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Verkoue en griep

Post by Christo »

Goeie raad vir kroniese hoes

Drink 2 lakseerpille "brookelax" ??

Jy behoort dadelik op te hou met hoes..
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: Verkoue en griep

Post by CHRIS »

mooi Christo, jy meen dit sal die druk heel afbring, of jy gaan tebang wees vir hoes.

hulle s? daai selle goed help ook om moffies te riabiliteer, ten minste weet hulle dan wat is daai plek se doel
Post Reply