More almal
Ons reëlings vir 'n pa en seun jag vir naweek van 17 Julie het deur die mat geval en nou soek ek ander jagplek. Ek is hier in Heidelberg anderkant Swellendam in die Suid-Kaap en kyk in so raduis van 150 tot 200 km.
Mooi dag
Springbok jag in Suid-Kaap gesoek
-
Bosvark.303
- Jr. Member

- Posts: 69
- Joined: Wed Apr 24, 2013 9:22 pm
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Springbok jag in Suid-Kaap gesoek
More
Ek het opening vir daardie naweek maar ongelukkig Orania in die Noordkaap sou jy belangstel kontak my gerus.
Groete
Jaco Stander
Ek het opening vir daardie naweek maar ongelukkig Orania in die Noordkaap sou jy belangstel kontak my gerus.
Groete
Jaco Stander
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Springbok jag in Suid-Kaap gesoek
As jy die een kan maak, sal jy nie spyt wees nie.Jakkalsgat wrote:More
Ek het opening vir daardie naweek maar ongelukkig Orania in die Noordkaap sou jy belangstel kontak my gerus.
Groete
Jaco Stander
Veiligheid eerste manne!
-
Bosvark.303
- Jr. Member

- Posts: 69
- Joined: Wed Apr 24, 2013 9:22 pm
Re: Springbok jag in Suid-Kaap gesoek
Klink regtig lekker-ai net die afstand