Page 1 of 1
Mooi Eland in Tussen Reviere
Posted: Tue Jul 01, 2014 4:06 pm
by Varmint King
Die Bul het my die eerste dag gevlous... drie dae laater het ek hom in n trop teen die hange van n koppie gesien.
3 ure later met baie sweet en geduld het ek hom plank drars op 150m gesien staan. Ek het die 30-06 laat fries en die 180g deur die longe laat gly.... Die verligting was groot toe hy regop bokspring en berg af harkloop... 30 min se spoorsny in baie ruig bos het my droom bul gele...
Re: Mooi Eland in Tussen Reviere
Posted: Tue Jul 01, 2014 4:11 pm
by kopskoot
Hi Varmint
Baie geluk. Hulle bly maar spesiaal, die baster brahmane!.
Se my, Het jy by "tussen die riviere" reservaat gejag? Het vroeer jare aan die Vrystaatse natuurbewaring behoort, en mens kon net daar jag, met pakette wat deur Vrystaat jagters vereniging, toegeken is.
Ek het in 1986 daar, saam met my pa, gejag, en dit was 'n redelik spogerige plek. Wonder sommer hoe dit nou is, en hoe mens daar kan jag
groete
Ronald
Re: Mooi Eland in Tussen Reviere
Posted: Tue Jul 01, 2014 4:12 pm
by DWB
Baie mooi! Baie geluk!!!
Re: Mooi Eland in Tussen Reviere
Posted: Tue Jul 01, 2014 4:16 pm
by Varmint King
Hi Ronald,
Ja, Ek het die vooreg gehaat om daar the gaan jag vir 5 dae. Ons het n vol paket gekoop op die Jaarlikse Veiling....
Ek sal Dit Elke jaar Kan doen...
Re: Mooi Eland in Tussen Reviere
Posted: Tue Jul 01, 2014 4:22 pm
by kopskoot
Varmint
As ek mag vra. Is dit die prys vir daai packet R78000. Jy kan maar pm (netnou sien jou vrou)
groete
Re: Mooi Eland in Tussen Reviere
Posted: Tue Jul 01, 2014 5:08 pm
by Roger
Baie geluk
Re: Mooi Eland in Tussen Reviere
Posted: Tue Jul 01, 2014 5:14 pm
by Varmint King
Hi Ronald,
Die plek lyk regtig goed, Moet se die bountyhunter en sy vrou run die span mense goed...
Hier is n uitsig van die stoep af... Die buffels en koedoes loop by die riete in die aande as jy om die boma sit..
Dit is n ongelooflike eer om daar te kan skiet...
Re: Mooi Eland in Tussen Reviere
Posted: Tue Jul 01, 2014 8:56 pm
by kopskoot
Tnx Varmint
Ja, dit was vir my n Magic plek daai. Dalk omdat dit my eerste pa en seun jag was, maar dit was regtig baie mooi.
Die slag fasiliteite was ook abatior standaarde, as ek reg onthou.
Sal defenetief probeer om weer dasr uit te kom. Daai paket was redelik billik.
Groete, dn dankie vir die herhinneringe
Ronald
Re: Mooi Eland in Tussen Reviere
Posted: Tue Jul 01, 2014 9:46 pm
by theedge
Maat baie netjies
Re: Mooi Eland in Tussen Reviere
Posted: Wed Jul 02, 2014 10:19 am
by dawiec
Prag bul Varmint! :-)
Re: Mooi Eland in Tussen Reviere
Posted: Wed Jul 02, 2014 10:20 am
by Chevvy SS
Dis 'n bul van 'n bul!