Lisensie het verval
-
CobusMeyer
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Sat Dec 28, 2013 8:57 am
Lisensie het verval
More Manne
Dalk weet julle, n vriend van my se handwapen lisensie het verval sonder dat hy agtergekom het. Wat doen n ou nou
Groete
C
Dalk weet julle, n vriend van my se handwapen lisensie het verval sonder dat hy agtergekom het. Wat doen n ou nou
Groete
C
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: Lisensie het verval
More
Jy moet 90 dae voor die lisensie verval heraansoek doen,,,,anders verbeur jy die lisensie en sal hom ook nie weer kry nie.
Smirre
Jy moet 90 dae voor die lisensie verval heraansoek doen,,,,anders verbeur jy die lisensie en sal hom ook nie weer kry nie.
Smirre
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Lisensie het verval
Nie heeltemal so nie, hy beter net ONMIDDELLIK aansoek doen vir herlisensiering en baie goeie redes aanvoer hoekom hy dit nie betyds gedoen het nie! Ek het die laaste maand of twee, 3 sulke gevalle gehad en al 3 se aansoeke is aanvaar en 2 se lisensies is hernu, wag nog vir die derde ou se nuwe kaartjie.Smirre wrote:More
Jy moet 90 dae voor die lisensie verval heraansoek doen,,,,anders verbeur jy die lisensie en sal hom ook nie weer kry nie.
Smirre
Wees maar vindingryk met die redes...
Aim small, miss small
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Lisensie het verval
Ek stem saam met Eugene, doen onmiddelik aansoek vir hernuwing van beide sy beveogdheid en lisensie vir sy handwapen en gee goeie redes waarom dit laat gedoen word.
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Lisensie het verval
Ek was ook laat en moet se baie laat! Het ook heeltemal vergeet en het my redes eerlik gestel. Het laasweek my hernuwing gekry sonder enige probleme was so twee maande.Die mense is darem nie so mislik nie hulle verstaan dis nou van die eerste hernuwings en dis iets om gewoont aan te raak? Dink solank die ou groen lisense nog geldig bly sal jy vergewe word as jy vergeet het? Hy moet nou net dadelik die forms gaan invul en nie weer vergeet nie!
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: Lisensie het verval
Ek is bly vir die manne
SAJWV het my ingelig oor die 90 dae
Smirre
SAJWV het my ingelig oor die 90 dae
Smirre
-
CobusMeyer
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Sat Dec 28, 2013 8:57 am
Re: Lisensie het verval
Middag manne
Het iemand dalk n kontak wat n ou kan help om so geval uit te sort. miskien n prokureur of so wat die ding ken
Groete
C
Het iemand dalk n kontak wat n ou kan help om so geval uit te sort. miskien n prokureur of so wat die ding ken
Groete
C
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Lisensie het verval
In watter area is jou vriend?CobusMeyer wrote:Middag manne
Het iemand dalk n kontak wat n ou kan help om so geval uit te sort. miskien n prokureur of so wat die ding ken
Groete
C
Aim small, miss small
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Lisensie het verval
Elk gaan nou anoniem bly.
Vriend van my se bevoedgheidsertifikaat het verval. Hy het dit as gesteel aangemeld en aansoek gedoen vir 'n ander een. Dit het gewerk.
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Lisensie het verval
Pieter jou bevoegdheid bly geldig al het die verval op die datum genoem todat jou laaste vuurwapen lisens verval bly dit dis geldig.Die ou het onodige moeite gedoen?
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1873
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Lisensie het verval
Daar is tans groot verwarring oor die geldigheidsduur van "competencies" en lisensies. 2 persone by my plaaslike DFO, het vir my verskillende antwoorde gegee, oor die hernuwing van lisensies, wat verval het...
Dus, doen aansoek vir hernuwing. Op die vorm (SAPS518(a)) is daar plek om redes te verkaf vir die laat indiening. Meld daar dat jy verskillende en verwarrende inligting ontvang het, oor die gelidigheidsduur van lisensies en competencies.
Tot dusver weet ek van niemand wat moeilikheid opgetel het oor laat indiening nie. Maar ons moet maar liewers mooi in ons spore trap...