gelukkig

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
Post Reply
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

gelukkig

Post by johans »

ek is die jaar sover baie gelukkig met die ongediertes,400 ooie het klaar gelam en nog nie een lam gevang nie.(touch wood).dis n eerste sover my kennis strek.lyk asof die jakke weet die lammery begin eers eintlik september.dit is seker ook maar toe te skryf aan kleintjie tyd dat hulle altyd daai tyd begin vang maar hier is ander manne in die distrik wat nou swaar trek met jakke.hoop nie ekt nou slapende honde wakker gemaak nie
Chrisjan

Re: gelukkig

Post by Chrisjan »

Hulle is bang vir jou en Henry, nou vreeet hulle om julle.

Los hulle vir eers uit, netnou trek Henry se slim reun na jou toe.
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: gelukkig

Post by johans »

hahaha,ek hoor jou cris
Post Reply