Tripodmvr en ander, julle hulp sal waardeer word asb manne.
Ek is vir 3 maande gesnooker want my laptop met QL is in Johannesburg!
Onbeskikbaarheid van Vmax 87gr het veroorsaak dat ek nou begin met Sierra 85gr HPBT.
Gegewens:
243 ACKLEY
Looplengte = 665
TPL = 66.2
Doplengte: 51.71
h2o = 55.68
lading = 43.8gr
Kruit = S365 lot 064
Spoed = 3131, 3102, 3119, 3119, 3171 wat n gemideld van 3130 gee.
koeel= Sierra hpbt 85gr
slagdoppie = federal 210
By voorbaat dankie baie.
Hulp met QL Sierra hpbt 85gr asb?
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hulp met QL Sierra hpbt 85gr asb?
Synde jy QL het sal jy nou mooi verstaan. Ek gee die 3 nodes wat ek bereken het. Lot 64 is maar stadig so die laaste lading is by 106% dopvulling.
43,5g = 3105vps
46,8 = 3347vps (lading wat ek sou gebruik)
49,1gr = 3509vps (druk van 60K psi) wees versistig.
43,5g = 3105vps
46,8 = 3347vps (lading wat ek sou gebruik)
49,1gr = 3509vps (druk van 60K psi) wees versistig.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: Hulp met QL Sierra hpbt 85gr asb?
Baie baie dankie Tripodmvr!
Jip ek verstaan jou baie duidelik dankie.
Ek het ook nog so 300 x 68gr Bergers uitgegkrap in my ou trommeltjie. Kan nie eens onthou dat ek dit ooit gekoop het nie. Sal jou dalk later ook pla om my daar te help.
Dankie weereens!