Wanneer jou bokke lam en die nageboorte nie wil af wil val nie.
Vat 2 Hoender eiers en sit dit een op `n slag in sy mond en druk sy kake dat die rou eier in sy mond breek en hy die doppe en als afsluk en die nageboorte sal af val binne `n dag of wat.
Nageboorte by bokke
-
gertjcoffee
Re: Nageboorte by bokke
Die 2 eiers werk by enige kleinvee.Ek gebruik dit al lank met groot sukses.
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Nageboorte by bokke
Wanneer die nageboorte egter nog nie afkom nie gebruik ek ook "charcoal" van die werkers se vuur wat die heel uitgebrand het nie met klein bietjie as van die vuur daarby gemeng met water +- 400ml, gewoonlik ook sommer saam met die 2 hoendereiers.
Kalahari
Kalahari