Goeie naand

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
deon762
Newbie
Newbie
Posts: 23
Joined: Tue Jun 17, 2014 7:17 pm

Goeie naand

Post by deon762 »

My naam is Deon en ek is van Kemptonpark. Ek hou van beide bosveld jag en vlakte jag. Ek het 'n 308; 30-06; 12 boor; .22 en dan wag ek vir die 243 se lisensie van SAP. Ek geniet dit as my gesin saam met my kan gaan jag my vrou is die een wat my aan moedig vir nog trofees.

Ek weet sommer hier gaan ek baie leer en ondervinding op doen
Bosvark Kzn
Newbie
Newbie
Posts: 9
Joined: Sat Mar 22, 2014 5:12 pm

Re: Goeie naand

Post by Bosvark Kzn »

Welkom Deon!
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Goeie naand

Post by Flip Nel »

Baie welkom Deon jy gaan dit geniet hier
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Goeie naand

Post by jamalley »

Welkom Deon
Mauser browser
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 94
Joined: Sun May 19, 2013 7:18 am

Re: Goeie naand

Post by Mauser browser »

Lekker Deon!
User avatar
Sniper66
Full Member
Full Member
Posts: 208
Joined: Sun Sep 11, 2011 3:54 pm

Re: Goeie naand

Post by Sniper66 »

Baie Welkom.
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Goeie naand

Post by Jacquesb »

Welkom Deon

Geniet die forum.

Groete
Jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
Post Reply