Klipplaat-Jakkalsroepkursus 11-12 Julie 2014
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Roepkursus te Klipplaat in die Ooskaap. Verblyf is in die Hotel in Klipplaat waar die kursus aangebied word.
Kursus sluit die volgende in :
1. Nagroep demonstrasie
2. Cd met 40 klanke, roepvolgordes, Raad en Tips en uiteensetting van die klanke.
3. DvD - nagjag video
4. Verblyf en etes in die hotel
5. Die kursus bevat die gewoontes van die roofdiere, roepmetodes, klassifisering van jakkalsroepe, roepvolgordes, lewenssiklusse van jakkalse en katte, gebruik van GPS.
Kursusfooi is R1500
My nommer - 08twee 295 drie136

-
jak101
- Jr. Member

- Posts: 69
- Joined: Sat Aug 21, 2010 12:29 pm
Re: Klipplaat-Jakkalsroepkursus 11-12 Julie 2014
Hallo Taffie
Dit is so naby aan my ek sal dit nie kan misloop nie. As alles mooiloop dan sien ek jou daar.
Groete
Angus
Dit is so naby aan my ek sal dit nie kan misloop nie. As alles mooiloop dan sien ek jou daar.
Groete
Angus
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Klipplaat-Jakkalsroepkursus 11-12 Julie 2014
Angus
Reg so.
Mooiloop
Reg so.
Mooiloop
-
krige
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Sun Jun 15, 2014 7:42 pm
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Klipplaat-Jakkalsroepkursus 11-12 Julie 2014
Die verrigtinge sal 14h00 begin.
-
jak101
- Jr. Member

- Posts: 69
- Joined: Sat Aug 21, 2010 12:29 pm
Re: Klipplaat-Jakkalsroepkursus 11-12 Julie 2014
Middag Taffie
Waar moet ons boek vir die kursus, sommer by jou of by die hotel self? Gaan kyk of ek nie 'n spannetjie van hier af kan reel nie.
Groete
Angus
Waar moet ons boek vir die kursus, sommer by jou of by die hotel self? Gaan kyk of ek nie 'n spannetjie van hier af kan reel nie.
Groete
Angus
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Klipplaat-Jakkalsroepkursus 11-12 Julie 2014
Angus
Sommer by my. Gaan net so Karoo Kursus wees. Lyk of daar van Uitenhage en Willomore 'n paar uitlanders gaan wees.

- Reghardt
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Sat Jun 30, 2012 9:40 am
Re: Klipplaat-Jakkalsroepkursus 11-12 Julie 2014
Middag Oom Taffie
Dit wil vir my voorkom of ek eers teen Vrydag middag 5h terug sal wees in PE. Ek gaan dus die kursus mis aangesien verrigtinge reeds 2h begin. Ek gaan nog probeer om my dinge te skuif, maar ek glo nie ek sal dit kan maak nie.
Groete
Reghardt
Dit wil vir my voorkom of ek eers teen Vrydag middag 5h terug sal wees in PE. Ek gaan dus die kursus mis aangesien verrigtinge reeds 2h begin. Ek gaan nog probeer om my dinge te skuif, maar ek glo nie ek sal dit kan maak nie.
Groete
Reghardt
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Klipplaat-Jakkalsroepkursus 11-12 Julie 2014
Reghart
200% geen probleem.
Mooiloop
200% geen probleem.
Mooiloop
-
jak101
- Jr. Member

- Posts: 69
- Joined: Sat Aug 21, 2010 12:29 pm
Re: Klipplaat-Jakkalsroepkursus 11-12 Julie 2014
Dankie Taffie vir die great kursus!! Ek kan regtig se ek het definitief 'n hele klompie nuwe "goete" bygeleer. Sal natuurlik nooit ophou leer nie.
Oom Graeme(Mac) dit was lekker om oom te ontmoet, sterkte met die jakkies daar in oom se omgewing.
Groete
Angus
Oom Graeme(Mac) dit was lekker om oom te ontmoet, sterkte met die jakkies daar in oom se omgewing.
Groete
Angus
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Klipplaat-Jakkalsroepkursus 11-12 Julie 2014
Angus
Jaja, ons almal leer saam. Dankie vir die lekker pelle en gaste saamgebring.
Mooiloop
ps. Mac, dankie vir die goeie demo voor in die bakkie, altyd lekker as die bestuurder weet wat aangaan.

Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Klipplaat-Jakkalsroepkursus 11-12 Julie 2014
Taf, plesier ou maat, en weereens dankie vir 'n puik, leersame en interasante kursus, jy sê mos altyd Vlekkie stel nie teleur nie, na my hoeveelste kursus by jou, kan ek nou ook sê, Taffie stel nie teleur nie, ek leer maar net elke keer meer. Dankie.
Angus, Jy't mos nou gesien jy is ouer as ek, nou waarvoor die "oom". Dit was lekker om julle klomp te ontmoet en mee te kuier, ek het dit regtig geniet. Mooi bly

Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.