Opsoek na moultrie game cam
Posted: Wed Jun 04, 2014 12:43 pm
Ek is opsoek na bogenoemde game cam of iets soortgelyks. Hulle was laas toe ek pryse wou uitvind baie bekostigbaar. Die kontak persone by wie ek laas op die forum pryse gekry het is nou nie meer aktief nie lyk dit my.
Ek kyk spesifiek na een met n swart flash vir nag gebruik op ongediertes.
Sal waardeer as iemand my in 'n rigting kan stuur.
Ek kyk spesifiek na een met n swart flash vir nag gebruik op ongediertes.
Sal waardeer as iemand my in 'n rigting kan stuur.