Opsoek na moultrie game cam

Post Reply
User avatar
Armand9
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 324
Joined: Tue Sep 21, 2010 12:36 pm

Opsoek na moultrie game cam

Post by Armand9 »

Ek is opsoek na bogenoemde game cam of iets soortgelyks. Hulle was laas toe ek pryse wou uitvind baie bekostigbaar. Die kontak persone by wie ek laas op die forum pryse gekry het is nou nie meer aktief nie lyk dit my.
Ek kyk spesifiek na een met n swart flash vir nag gebruik op ongediertes.

Sal waardeer as iemand my in 'n rigting kan stuur.
Agentkoos
Full Member
Full Member
Posts: 149
Joined: Sun Jun 13, 2010 5:59 pm

Re: Opsoek na moultrie game cam

Post by Agentkoos »

pm gestuur
User avatar
Armand9
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 324
Joined: Tue Sep 21, 2010 12:36 pm

Re: Opsoek na moultrie game cam

Post by Armand9 »

Kan iemand my asb weer in kontak sit met agente in SA. My kontakte het nou doodgeloop.

Lekker dag
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Opsoek na moultrie game cam

Post by G-force »

Franscois Mare se seun in Namibie het goeie prys en mens kan dit pos.Het n paar by hom gekoop al.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Armand9
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 324
Joined: Tue Sep 21, 2010 12:36 pm

Re: Opsoek na moultrie game cam

Post by Armand9 »

Dankie. Daar dalk n e-pos adres? Met ons puik pos diens vat die nam pos dalks nog vinniger ook!
Post Reply