Ek het 'n paar geluide wat ek graag op my Foxpro Spitfire wil laai. Ek het al die geluide in MP3 formaat op die Foxpro se SD kaartjie gelaai , maar as ek die afstandbeheer aansit is dit net die ou geluide wat op die skerm wys. Ek het 'n kabel wat ek by die afstandbeheer en by die roeper se Aux indruk en dan wys die afstandbeheer hy doen transformasie , maar niks verander nie. Is daar 'n manier hoe ek die geluide op die Foxpro gespeel kan kry ? As enige iemand my kan raad gee , sal ek dit waardeer. Die Jakkalse in ons area raak al hoe moeiliker om in te bring met die gewone geluide , ek moet iets anders probeer. Dis dieselfde geluide , maar net bietjie 'n ander Jakkals wat praat.
Dankie , ek wag dan vir julle voorstelle.
Laai van nuwe geluide op Foxpro.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Laai van nuwe geluide op Foxpro.
Welkom hier.
Gebruik die forum se search funksie, die onderwerp is al bitter baie aangeraak.
Hier: http://www.jaracal.com/search.php?keywo ... mit=Search
Gebruik die forum se search funksie, die onderwerp is al bitter baie aangeraak.
Hier: http://www.jaracal.com/search.php?keywo ... mit=Search
Goed, beter, 6millimeter!
-
Monapula
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Tue Jun 03, 2014 11:09 am
Re: Laai van nuwe geluide op Foxpro.
Baie dankie
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Laai van nuwe geluide op Foxpro.
Monapula het jy na die transformasie weer send gedruk.
-
Monapula
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Tue Jun 03, 2014 11:09 am
Re: Laai van nuwe geluide op Foxpro.
Het dit reg gekry , dankie.pieter h wrote:Monapula het jy na die transformasie weer send gedruk.