Ruger SR 556 VT varmint
Posted: Mon May 26, 2014 4:33 pm
Hallo manne
Ek het erens op so roer afgekom:
http://www.ruger.com/products/sr556VT/models.html
Ek weet nie baie van die semi-autos af nie, maar wil ook graag so roertjie he. Ek is nie 'n jakkalsjagter nie, soek maar net een vir sportshooting, etc.
Kan julle dalk advies gee oor die voor en nadele van die geweer. Waarna anders kan ek kyk in die prysklas. Moet ek eerder vir iets soos die S&W soek, dan pas hy mooi by my m&p9?