Hallo manne
Ek het erens op so roer afgekom:
http://www.ruger.com/products/sr556VT/models.html
Ek weet nie baie van die semi-autos af nie, maar wil ook graag so roertjie he. Ek is nie 'n jakkalsjagter nie, soek maar net een vir sportshooting, etc.
Kan julle dalk advies gee oor die voor en nadele van die geweer. Waarna anders kan ek kyk in die prysklas. Moet ek eerder vir iets soos die S&W soek, dan pas hy mooi by my m&p9?
Ruger SR 556 VT varmint
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Ruger SR 556 VT varmint
'n Vriend van my het een van hierdie VT's gekoop, vir IPSC geweer (3-gun) kompetisie skiet. Hy beweer die ding skiet 1MOA 10-skoot groepe met militêre ammu, en 0,5 MOA met herlaaide ammu, met Hornady 55 gn koeëls. Hy het al 'n paar duisend rondtes deur, sonder probleme. Hy het die loop laat skroefdraad opsny, sodat hy 'n "amplifier" (tromprem) kon opskroef. Het goed gevaar op die onlangse "Nationals" in die Kaap, maar afstande daar is maar redelik beperk. In Pietersburg, skiet hulle tot 280m.
Het nog iemand ene?
Het nog iemand ene?
- 3006
- Sr. Member

- Posts: 456
- Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm
Re: Ruger SR 556 VT varmint
Middag Beer
Bel Camdix in Krugersdorp, ek het verlede Vrydag na een gekyk wat n ou wou koop by hulle.
Bel Camdix in Krugersdorp, ek het verlede Vrydag na een gekyk wat n ou wou koop by hulle.
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Ruger SR 556 VT varmint
Dankie manne.
