Dankie

Post Reply
grumpy

Dankie

Post by grumpy »

Ek wil net n baie groot dankie se aan Piet Breedt!!!!!!!!!!!!!!  :) :) :) :)

Die man het sy tyd op geoffer om n dom ou soos ek te wys en te leer van herlaai. Die man is n regte heer en ek se baie dankie vir sy vriendelikheid en wysheid wat hy met my gedeel het. Ek was daar van 19h00 tot so 21h30 en het baie geleer.

Vir jou vrou en famielie se ek ook dankie dat hulle familietyd  af gestaan het aan my sodat ek iets kon geleer het.

Piet, ek jeuk waar dit nie moet nie. Ek het gisteraand 100 doppe geprime en vandag gaan ek my maatstok koop om die regte lengte te meet voor die kruit en punte in gaan.

Weereens baie dankie want ek wardeer dit opreg.

Groete
Johann
Grumpy! :-[
Post Reply