375"Ruger 341 vs 355
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
375"Ruger 341 vs 355
Naand almal,
Ek het nou onlangs my 375"Ruger gekry en volgens die Somchem laai data wil die vir my lyk of hulle S341 as die beste kruit vir die kaliber wys in terme van spoed wat hulle bereik met dieselfde koëls.
Quickload wys vir my net mooi die teenoorgestelde en 341 gee stadiger spoed teen 'n hoër druk as wat 355 gee. Wat is julle ondervinding met 341 in die 375 Ruger?

Re: 375"Ruger 341 vs 355
Ek moet dalk byvoeg, hierdie is nou vir die ligter monolithic koëls in die 225gr klas
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: 375"Ruger 341 vs 355
Sit hom net weer bo vir die manne wat hom gemis het.
- Philip De Bruyn(MFWIC)
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Mon Mar 26, 2012 9:23 pm
Re: 375"Ruger 341 vs 355
Ek kry my beste resultate met S335
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: 375"Ruger 341 vs 355
Ek het eers onlangs vir die kaliber begin laai.
Ek laai tans S355 met die 250 gr Spartans. Spoed is 2680fps. Die lading op QL na ek die bietjie gekalibreer het is 74,2 gr met Federal Magnum primers.
Ek laai tans S355 met die 250 gr Spartans. Spoed is 2680fps. Die lading op QL na ek die bietjie gekalibreer het is 74,2 gr met Federal Magnum primers.
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: 375"Ruger 341 vs 355
ek laai met S365 en hy doen baie goed daar mee,op die 200gr impalas en die 270gr impalas en dan die 300gr PMP laai ek alles met S365 op my Ruger
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: 375"Ruger 341 vs 355
Dankie manne. Gromit ek het self by 'n lading van 74gr 355 met die Spartan 250 uitgekom met die hulp van quickload teen 2660 fps. Ek kry so net net MOA met die lading maar wil die 225 ook kry om te skiet. Ek laai nou teen 2950 wat my op 'n node het maar kry nou en dan lelike flyers wat tot 2" oop maak en ek kry dit nie met 250 Spartans nie.
Ek wag nou vir my Boyds kolf, sal hom bed en kyk of hy beter vaar.
Ek wag nou vir my Boyds kolf, sal hom bed en kyk of hy beter vaar.
Last edited by Rudie on Mon May 19, 2014 9:50 pm, edited 1 time in total.
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: 375"Ruger 341 vs 355
Rudie.
Ek het nog nie baie geskiet met myne nie. Watter tipe groepe kry jy?
Ek het nog nie baie geskiet met myne nie. Watter tipe groepe kry jy?
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: 375"Ruger 341 vs 355
Beste sover is so 20mm maar gemiddelde groepe so tussen 30 en 35mm
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: 375"Ruger 341 vs 355
Rudie
Ek hoop om beter as dit te kan kry.
Ek soek nog na die regte punt vir my. Ek soek nie n 300 gr nie. Ek het gehoop vir so bietjie beter met die Spartans.
Het jy al GS probeer?
Ek hoop om beter as dit te kan kry.
Ek soek nog na die regte punt vir my. Ek soek nie n 300 gr nie. Ek het gehoop vir so bietjie beter met die Spartans.
Het jy al GS probeer?
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: 375"Ruger 341 vs 355
Ek is seker met bietjie "tuning" gaan ek hulle onder 20mm kry. Die Spartans lyk baie belowend en hulle is vrek akkuraat in al my ander gewere. Dit is al wat ek gebruik op die oomblik weens die tekort aan komponente.
Die GS Customs se beste sover is so 35mm wat nie vir my aanvaarbaar is nie, Ek het nou al 50 van hulle uitgeskiet sonder enige sukses, en het hulle laai metode en OBT metode gebruik met geen sukses nie. Ek was van plan om slegs met hulle te jag maar hulle is net nie vir my akkuraat genoeg nie.

- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: 375"Ruger 341 vs 355
Ek laai al vir 2 jaar S335 met Impala bosvelder 220gr teen 2820fp/s en kry uitstekende resultate.Die beste groepering tot dusver was 12mm op 100 meter.Indien jy met die sintetiese kolf skiet prober n 8mm washer insit in voorste boud van die aksie, die eenvoudige toets het my groepering met die helfde gekrimp.
Groete
Groete
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: 375"Ruger 341 vs 355
Thanks Kobus sal dit try. Ek het vermoede die Hogue kolf werk nie lekker onder die recoil nie. Ek het nou Boyds Classic in Royal Jackaranda in die lug, Hoop hy is hier teen die naweek dan sal ek hom ordentlik bed en net agter die Recoil lug so bietjie "relief" gee sodat hy hom nie kraak nie.
Hoe maak daai Bosvelder vir jag Kobus? ek dink ek moet hulle ook probeer. Hulle kostes is baie goed teenoor die ander manne.
Hoe maak daai Bosvelder vir jag Kobus? ek dink ek moet hulle ook probeer. Hulle kostes is baie goed teenoor die ander manne.
-
japievan
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Oct 25, 2013 9:57 am
Re: 375"Ruger 341 vs 355
Kobus
Wat is jou lading vir die 2820ft/s? Volgens Impala se data is die snelheid 2727ft/s vir die S355, maar by gesê dit is teen 'n baie lae druk.
Wat is jou lading vir die 2820ft/s? Volgens Impala se data is die snelheid 2727ft/s vir die S355, maar by gesê dit is teen 'n baie lae druk.
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: 375"Ruger 341 vs 355
Rudie
Ek het ook n Boytd bestel maar het hom afgehaal my hande bietjie groot vir die kolf en my hard geskop omdat hy nie vir my pas nie.Die Hogue vat hom mooi maar problem is omdat hy so buig raak hy nie altyd op selle plek op die loop nie en neuk mens rond.Ek het met die Impala kombinasie al Zebra, Blouwildebeeste, Rooibokke en Vlakvarke gejag en het uitstekend gewerk op al die bogemelde diere.
Japie
Ek praat onder korreksie maar ek dink amper die lading is 67gr S335 ek sal moet sekermaak vir jou.Ek gebruik die S335 omdat die kruit baie min problem gee t.o.v stabiliteit tussen verskillende Lott nommers.Ek het nog met elke blik selle lading en resultate gekry.Gebruik die kruit ook vir die 416 Ruger asook 458 Lott

Last edited by JAGTERSREG-JRM on Tue May 20, 2014 5:01 pm, edited 1 time in total.
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: 375"Ruger 341 vs 355
Dagse
Lading is 68gr S335 en spoed is 2720fp/s met 220gr Impala Bosvelder
Lading is 68gr S335 en spoed is 2720fp/s met 220gr Impala Bosvelder
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
japievan
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Oct 25, 2013 9:57 am
Re: 375"Ruger 341 vs 355
Kobus
Dit klink meer inlyn met wat ek ook kry. As ek mag vra, hoekom het jy oorgegaan S335 van S355 af. Jy het laas gese jy gebruik S355.
Dit klink meer inlyn met wat ek ook kry. As ek mag vra, hoekom het jy oorgegaan S335 van S355 af. Jy het laas gese jy gebruik S355.
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: 375"Ruger 341 vs 355
japievan wrote:Kobus
Dit klink meer inlyn met wat ek ook kry. As ek mag vra, hoekom het jy oorgegaan S335 van S355 af. Jy het laas gese jy gebruik S355.
Die manne gebruik en bevel oor die algemeen S355 aan maar ek het van die begin af S335 gebruik aangesien hy meer bekombaar is en baie stabiel is
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: 375"Ruger 341 vs 355
Ek gebruik 355 vir my 375 maar wil nou my 30-06 ook oor skuif na 355. Die 365 verskil vir my net te veel van Lot na Lot. Ek wil iets hê wat meer konstant is en nie te gereeld lading ontwikkeling moet doen nie.
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: 375"Ruger 341 vs 355
Ek het in tussen met die manne by Somchem gepraat oor die S341 en hy was verbaas toe ek aan hom noem van die goeie spoed wat hulle data wys met S341. Sy woorde aan my was " Nay Meester daar is net een poeier wat werk en dis S355" 
- Hingsding
- Full Member

- Posts: 163
- Joined: Fri Mar 09, 2012 10:54 am
Re: 375"Ruger 341 vs 355
Ek le ook graag n eier.
Tans skiet ek met 200gr Spartans met 75,5gr S355 in is so gelukkig soos kan kom.
Moet maar liewers nie die lading net laai nie. Dit is wat werk in MY geweer.
Geniet dit.
Groete
Tans skiet ek met 200gr Spartans met 75,5gr S355 in is so gelukkig soos kan kom.
Moet maar liewers nie die lading net laai nie. Dit is wat werk in MY geweer.
Geniet dit.
Groete
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: 375"Ruger 341 vs 355
Ek het nou nie die 375 Ruger nie, maar wel die H&H. Ek laai tans net 250gr Hornady GMX en kry 'n spoed van 2707v/s. Die groepering wat ek met die hulp van QL kon bewerkstellig is beter as klawers. Die lading is 73.1gr S355. Ek vind ook dat S355 baie konstant tussen die lotte is, en agv die beter dopvulling, is akkuraatheid ook baie beter. Ek moet byvoeg dat die patrone gladnie in die magasyn pas nie, want ek het hulle hoofsaaklik gelaai om akkuraatheid te behaal. Ek kan die TPL ongelukkig nie onthou nie.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: 375"Ruger 341 vs 355
Rudie
Ek het intussen n kolf laat bou vir die 375 Ruger en die Hogue afgegooi, raai wat 11mm groepering op 100 meter 3 skote. Met dieselfde kombinasie vrydag n wildebeest koei geskiet.Bietjie swak skoot aan my kant maar sy het op 30 tree tussen twee bome neergeslaan waar dit my n goeie 10minute gevat het om haar daaruit te kry.Ek het letterlik die boonste rand van die longe aan die agterkant getref. Uitstekende bloedspoor en met die skoot het sy op haar agterstewe gaan sit, bloedskade was n ribbetjie en so koppie vleis.Volgens my kan n man nie beter as dit kry nie
Ek het intussen n kolf laat bou vir die 375 Ruger en die Hogue afgegooi, raai wat 11mm groepering op 100 meter 3 skote. Met dieselfde kombinasie vrydag n wildebeest koei geskiet.Bietjie swak skoot aan my kant maar sy het op 30 tree tussen twee bome neergeslaan waar dit my n goeie 10minute gevat het om haar daaruit te kry.Ek het letterlik die boonste rand van die longe aan die agterkant getref. Uitstekende bloedspoor en met die skoot het sy op haar agterstewe gaan sit, bloedskade was n ribbetjie en so koppie vleis.Volgens my kan n man nie beter as dit kry nie
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: 375"Ruger 341 vs 355
Ek het ook vir my nou 'n Boyds Classic in Royal Jackaranda opgesit en my aksie mooi gebed en alles, en daar het my probleme ook tot einde gekom. Ek het nou twee ladings met die 225gr Spartans wat altwee 15mm of beter skiet. Hang maar net af van die Nut agter die Butt. My Silencer se een baffle het ook gevang wat die naaste aan die loop sit. Ek het dit agter gekom een uit toe ek uit frustrasie begin soek het na al my groepering kwale. Ek gooi toe 'n koël van voor af deur die silencer en wragtig daar sit hy vas. Boor toe die gat bietjie groter en die volgende dag toe gooi ek sommer met die eerste lading onder 1"
Die beste van alles is die 225gr lading teen 2750fps skiet presies op die kol op 100m en die 225gr teen 2950fps skiet presies 1 1.5" Hoog. Ek kan regtig nie vir meer vra nie en het ook my lading ontwikkeling gestop vir die geweer en koop so veel moontlik van die Spartans as hulle voorraad kry.
Nou wag ek vir die volgende trip einde Julie om te gaan kyk wat maak daai Spartans op 'n Koedoe bul.
Die beste van alles is die 225gr lading teen 2750fps skiet presies op die kol op 100m en die 225gr teen 2950fps skiet presies 1 1.5" Hoog. Ek kan regtig nie vir meer vra nie en het ook my lading ontwikkeling gestop vir die geweer en koop so veel moontlik van die Spartans as hulle voorraad kry.
Nou wag ek vir die volgende trip einde Julie om te gaan kyk wat maak daai Spartans op 'n Koedoe bul.
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: 375"Ruger 341 vs 355
Wat prys die Spartans? Ek gebruik Impala Bosvelder 220gr en sny in mekaar op 100m.
Koos Barnard gebruik ook dieselfde Impalas en hy is baie gelukkig met hulle.
Koos Barnard gebruik ook dieselfde Impalas en hy is baie gelukkig met hulle.