7x57 Ackley Improved - Moet sy of moet sy nie

Post Reply
Thermal
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Wed Jan 16, 2013 8:55 pm

7x57 Ackley Improved - Moet sy of moet sy nie

Post by Thermal »

Ek het n vriendin wat n 7x57 het. Die loop en aksie is nog baie goed sê sy.
maar die kolf maak haar seer.

Sy het reeds 'n 308w met 20in loop, die 7x57 het 24in. Sy sê sy wil haar 7x57 bietjie hotrod... Die 308 het nou haar harts geweer geword want die 7x57 is te "boring" of so iets.... Noodloos om te sê sy wil hom "change" en dit is dit. Tans staan hy en roes, maar het net sentimentele waarde vir haar. Al hoe ek hom weer in gebruik gaan kry is as ek hom weer sexy maak! Hy moet anders as die 308 wees.

Toe stel ek voor AI hom... nou moet eke die navorsing doen want dit was oupa s'n en ons mag hom nie breek nie!!!! :o

Raad / leiding sal baie waardeer word - ek het petrol en n vuurhoutjie voorgestel :angel:, en kry n nuwe een... "bad idea!" Hoe moet ek die gips op hê voodat ek dit kan afhaal....?

So die kolf gaan ons verander, will n gelamineerde een kry. Wat gaan die AI verandering als behels (polisie stuff uitgesluit).

Sal sy nog gewone ammo kan skiet of word dit net herlaai werk (sy herlaai tans vir die 308).
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: 7x57 Ackley Improved - Moet sy of moet sy nie

Post by Armand Steenkamp »

Jy kan gewone ammo skiet, dit maak nie sin om n kaliber te ackley as jy nie gaan herlaai nie?? Ek sou se gaan voord! Baie goeie kaliber. Die 7x57AI hap hap so aan die 7x64 se gat.


Groetnis
Thermal
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Wed Jan 16, 2013 8:55 pm

Re: 7x57 Ackley Improved - Moet sy of moet sy nie

Post by Thermal »

Hi Armand

Sy sal moet herlaai en doen dit tans vir die 308w, maar nou-nou is jy en jou ammo uitmekaar en dan will jy darem weet jy kan gewone 7x57 leen/steel en as jy moet koop... :)
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: 7x57 Ackley Improved - Moet sy of moet sy nie

Post by Armand Steenkamp »

Thermal,

Ooo ok nee ek verstaan wat jy meen. Nee wat ek dink jy het n lekker plan beet.

Groetnis
Sako75
Hero Member
Hero Member
Posts: 1218
Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm

Re: 7x57 Ackley Improved - Moet sy of moet sy nie

Post by Sako75 »

My perspektief is dat die 7x57 en die 308 te naby mekaar is in terme van praktiese uitkomste en dat 'n 270 Win of 7x64 dalk 'n ander opsie sou wees om te aanwending ver genoeg van mekaar differensieer?
User avatar
375fanatic
Hero Member
Hero Member
Posts: 1213
Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am

Re: 7x57 Ackley Improved - Moet sy of moet sy nie

Post by 375fanatic »

Thermal wrote:Ek het n vriendin wat n 7x57 het. Die loop en aksie is nog baie goed sê sy.
maar die kolf maak haar seer.

Sy sê sy wil haar 7x57 bietjie hotrod.... Al hoe ek hom weer in gebruik gaan kry is as ek hom weer sexy maak!

So die kolf gaan ons verander, will n gelamineerde een kry. ).
kry n synthetic en spray vlamme aan die kante dan en gt strepe dan is hy mooi ge hotrod
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
Thermal
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Wed Jan 16, 2013 8:55 pm

Re: 7x57 Ackley Improved - Moet sy of moet sy nie

Post by Thermal »

Ek dink eerder aan n PIENK met n geel mielie stronk daarop!!! Sy is vandag besig om so bietjie te stroop, dis hoe ek die afvaardiging gekry het!!!

Blykbaar is daar n paar bosvarke wat daariewers rondloop, maar ek dink dit is n rumer! >:D
Nou daai goed is skelm...
Thermal
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Wed Jan 16, 2013 8:55 pm

Re: 7x57 Ackley Improved - Moet sy of moet sy nie

Post by Thermal »

Die draad gery met betrekkeing to vuurvorming:
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=34&t=26325
User avatar
musgrave270
Hero Member
Hero Member
Posts: 918
Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am

Re: 7x57 Ackley Improved - Moet sy of moet sy nie

Post by musgrave270 »

Thermal wrote:Ek dink eerder aan n PIENK met n geel mielie stronk daarop!!! Sy is vandag besig om so bietjie te stroop, dis hoe ek die afvaardiging gekry het!!!

Blykbaar is daar n paar bosvarke wat daariewers rondloop, maar ek dink dit is n rumer! >:D
Nou daai goed is skelm...
Jy moet dalk vir Gawie hier op die forum vra of hy nie dalk vir haar een van groen John Deere kolwe sal maak nie.
Thermal
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Wed Jan 16, 2013 8:55 pm

Re: 7x57 Ackley Improved - Moet sy of moet sy nie

Post by Thermal »

musgrave270, jy het nie dalk n pic nie?
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2172
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: 7x57 Ackley Improved - Moet sy of moet sy nie

Post by Johan Nel »

Last edited by Johan Nel on Sat May 17, 2014 1:01 pm, edited 1 time in total.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Thermal
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Wed Jan 16, 2013 8:55 pm

Re: 7x57 Ackley Improved - Moet sy of moet sy nie

Post by Thermal »

Thanx Johan.

Wie kan AI doen? In PTA of JHB area,
Post Reply