Blesbok/Springbok Jag binne 400km van Kaapstad??

Post Reply
User avatar
Copper
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Wed Apr 30, 2014 3:10 pm

Blesbok/Springbok Jag binne 400km van Kaapstad??

Post by Copper »

Hoop hier is iemand wat kan help met die volgende:
Ek verlang n jag vir 2 Blesbokke/Springbokke en n gemsbok/bwb.
Een vir my klong van 8, een vir my vrou en natuurlik moet pappa ook mos n sneller trek.
As iemand iemand ken wat iemand ken wat n paar losloper blesbokke het, sal ek waardeer om te hoor.
Groentis en dankie
.22 BRNO, 243 BRNO, 264MAG SAKO, 270 K98 Deluxe Musgrave, 375 H&H Mag BRNO, 12-Boor, 410 Haelgeweer, .38 Rossi
Post Reply