SAPS

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

SAPS

Post by Yalair »

Waar gaan ons ou Lanjie heen, die is eintlik hartseer  :'(

Image
Image
Image
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: SAPS

Post by BLOK »

Pas nogal by jou slogan van moenie maak soos ek maak nie maak soos ek se. ;D ;D

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: SAPS

Post by Freek »

Eeen ding kan ek julle verseker van vir die nabye toekoms... betroubare hulp raak al moeiliker om te kry.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: SAPS

Post by Yalair »

Was vandag by Glen Landbou kollege, julle moet sien hoe lyk die plek, daar is net 30 studente oor ........................ >:(
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: SAPS

Post by PITSMIT »

eish!!!! ??? ???  only in africa  ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
Ambessa

Re: SAPS

Post by Ambessa »

Hallo Yalair
Yalair wrote:...by Glen Landbou kollege,
... ... ... ... ... ... ... ... ... ... ... ... ... ... ... ... ... ... ... ... ... ... ... ...

Ambessa
Gerard

Re: SAPS

Post by Gerard »

Ek verstaan sommige personeel word nou uitgereik met 12 boor grawe.

Image
Jaktrap
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 294
Joined: Tue Nov 02, 2010 8:59 pm

Re: SAPS

Post by Jaktrap »

Hallo Almal

Wil net hoor of n mens n lisensie nodig het vir een van daai grawe?
Ook seker nie n "Competency" nodig nie soos feitlik die geval met enige ondervinding om jou "Job" te doen nie.

Byt maar net vas
Jaktrap
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: SAPS

Post by Beyers »

Die ou is net veiligheids bewus. Hy sal nie brand nie en die graaf is nie gespan nie.
User avatar
Wismit
Hero Member
Hero Member
Posts: 576
Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm

Re: SAPS

Post by Wismit »

Wel, `n onlangse studie het gewys dat ons die vinnigste polisie mag in die w?reld het.

In 90% van die gevalle, as `n misdryf gepleeg word, is die SAPS REEDS op die toneel !!!
8)
.22 Barretta
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Re: SAPS

Post by baboonstalker »

In 90% van die gevalle, as `n misdryf gepleeg word, is die SAPS REEDS op die toneel !!
Mooi man Wismit, kon dit nie self beter ges? het nie!!!  ;D :o ;D
frankieb

Re: SAPS

Post by frankieb »

maak my bang. dis mens wat saam met my op die vangwa moet werk.
ekt hul skiet punte gesien, skolie is heeltemal veilig op drie meter
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: SAPS

Post by Monrique (SJ) »

Oom Gerard

Gee daai man n rol doring draad en hy trek dit ook deur sy gat!!  Het het mos daai ding gekry, nie gekoop... :'( :'(

Groetnis
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: SAPS

Post by 243Songdaug »

Het darem al self lekker gelag vir van die lede se vrees vir die BANG!  Al gesien hoe 'n man aan de bewe gaan dat 'n Z88 soos 'n ou Toyota Hiluy op 'n grondpad klink!
Dont tell me, show me......
frankieb

Re: SAPS

Post by frankieb »

Piet-Skiet wrote: Ja frankie die skelm is dalk veilig mar ek voel nie so veilig op I polisie skietbaan nie. Ek het die week weer gesien wat swak skiet werk kan doen.
ek dink dis partykeer beter om vir hulle 15 klippe te gee as 15 rondtes
hulle gooi beter as hulle wat daar geskiet word
Post Reply