Middag aan almal,
Dra iemand op die forum kennis van die plaas?
Die pryse lyk heel goed, en die plaas is nie te ver van PTA nie. (Thabazimbi omgewing-Koedoeskop)
Dankie by voorbaat vir enige terugvoer.
Johan
Sable Ridge Jag Plaas
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Sable Ridge Jag Plaas
384 hektaar is maar klein vir 'n wildplaas.
Groen manne sal beweer hier word geblikte wild geskiet.
Wonder maar net!
Groen manne sal beweer hier word geblikte wild geskiet.
Wonder maar net!