.243 Win hulp gevra
Posted: Tue May 13, 2014 9:54 am
More almal
Ek het iemand se hulp nodig asb. Ek het bietjie lading ontwikkeling gedoen vir my 243 met Sierra Gamekings, ek wil egter nou Interbonds laai en wil graag hoor wat Quickload sê van die beplande lading. Ek dink nie ek het tans al die nodige info by my nie, maar ek kan die seker kry en weer vir die persoon gee.
Die lading wat ek op besluit het en gebruik is as volg:
Hornady doppe
Federal Match Large rifle primers (oranje pakkie)
S365 Lot 69, 41.2 gr
Spoed 2,880 fps
Loop lengte 22"
Sierra Gamekings 85 Grein HPBT
TPL gemeet tot op ogive met hornday comparator: 55.74mm, sal die totale rondte moet meet tot op punt
Ek wil 85gr Hornady Interbonds laai
As daar nog info nodig is, laat weet maar.
Dit sal waardeer word, baie dankie by voorbaat.
Groetnis
Johan