.243 Win hulp gevra
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
.243 Win hulp gevra
More almal
Ek het iemand se hulp nodig asb. Ek het bietjie lading ontwikkeling gedoen vir my 243 met Sierra Gamekings, ek wil egter nou Interbonds laai en wil graag hoor wat Quickload sê van die beplande lading. Ek dink nie ek het tans al die nodige info by my nie, maar ek kan die seker kry en weer vir die persoon gee.
Die lading wat ek op besluit het en gebruik is as volg:
Hornady doppe
Federal Match Large rifle primers (oranje pakkie)
S365 Lot 69, 41.2 gr
Spoed 2,880 fps
Loop lengte 22"
Sierra Gamekings 85 Grein HPBT
TPL gemeet tot op ogive met hornday comparator: 55.74mm, sal die totale rondte moet meet tot op punt
Ek wil 85gr Hornady Interbonds laai
As daar nog info nodig is, laat weet maar.
Dit sal waardeer word, baie dankie by voorbaat.
Groetnis
Johan

Re: .243 Win hulp gevra
Enige iemand ?
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: .243 Win hulp gevra
Ek sal vanaand gou vir jou check en more laat weet gaan nie so akuraat kan werk sonder TPL nie
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: .243 Win hulp gevra
Dankie Alec. Tpl 64.21 mm of 2.555 duim
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: .243 Win hulp gevra
jy behoort reg te wees met 40.7gr volgens QL spoed 2881fps TPL van 68.8
41.2gr gee volgens QL jou 2916fps
41.2gr gee volgens QL jou 2916fps
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: .243 Win hulp gevra
Dankie Alec
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .243 Win hulp gevra
Kyk na die 2 drukstukke aangeheg. Die eerste toon kalibrasie volgens jou gegewens verskaf. Die dopvolume sou baie handig gewees het om beter resultate te gee. Die tweede toon berekening vir Node 6 waar jy akkuraatheid behoort te kry. Jy kan op en af laai rondom 42gr om te soek na die ware node synde dit gaan verskil weens die dopvolme wat nie reg is nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: .243 Win hulp gevra
Dankie tripod, ek stuur môre die dopvolume aan.
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: .243 Win hulp gevra
Dopvolume 59.3 grein
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .243 Win hulp gevra
Die dopvolume klink vir my baie groot en is 9% meer as dit wat QL in sy databsis het. Ek het dit gebruik en hier is die berekening van 2 hoër nodes.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Roy
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Wed May 21, 2014 2:54 pm
Re: .243 Win hulp gevra
Is die dop volume van 59.3 reg, met Win doppe kry ek 49.3gr