Hi almal,
Ek is n nuwe lid.
Ek en my vrou jag graag, en ek sien uit daarna om die manne wat bietjie meer weet n paar vrae te vra.
Groete,
Oelof
Nuwe lid
- Hennie Oelofse
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Nuwe lid
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Nuwe lid
Welkom Oelof.
Geniet die forum saam met ons.
Groete
Jacques
Geniet die forum saam met ons.
Groete
Jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Nuwe lid
Dag dag Oelof. Welkom hier.
Van waar is jy en vertel sommer so in kort waarmee jy jag en waarmee skiet vroulief??
Van waar is jy en vertel sommer so in kort waarmee jy jag en waarmee skiet vroulief??
- Hennie Oelofse
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Re: Nuwe lid
Jong,
Ek is maar n 7x57 man. Jag al van 5 jaar oud af met my 7x57. My vrou skiet ook graag met hom of met die .223. Ek het onlangs vir haar n Excalibur Matrix 380 kruisboog gekoop, maar sy het nog nie kans gekry om met hom iets plat te trek nie.
Groete,
Hennie
Ek is maar n 7x57 man. Jag al van 5 jaar oud af met my 7x57. My vrou skiet ook graag met hom of met die .223. Ek het onlangs vir haar n Excalibur Matrix 380 kruisboog gekoop, maar sy het nog nie kans gekry om met hom iets plat te trek nie.
Groete,
Hennie
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
- willemakou
- Sr. Member

- Posts: 252
- Joined: Mon Jan 30, 2012 8:19 pm
Re: Nuwe lid
Welkom Oelof! Glo jy sal die forum baie geniet!
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Nuwe lid
Welkom Oelof, ek hoop jou voel sommer gou tuis hier