Nuwe lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Nic
Newbie
Newbie
Posts: 12
Joined: Mon May 05, 2014 8:06 pm

Nuwe lid

Post by Nic »

Goeie naand almal

Ek is van die vrystaat. Jag met n 30-06 maar wil bietjie meer op teiken- en ver skiet begin konsentreer. Weet maar nog bitter min van dit en hoop om baie hier te leer. Gister vir my n Howa .243 bull barrel bestel vir n begin.

Groete
Nic
User avatar
Rudie
Hero Member
Hero Member
Posts: 971
Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm

Re: Nuwe lid

Post by Rudie »

Welkom Nic, jy is op die regte plek om te leer. Hier is manne wat die lang skiet verstaan hierso. Ek het self 243 Howa Bull barrel, en geniet hom baie.
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Nuwe lid

Post by ROBBIE1 »

Welkom Nic, geniet dit hier.
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Nuwe lid

Post by jamalley »

Welkom Nic van die Vrystaat, bly om te sien jy het nou ook 'n Vrystaat kaliber gekoop - hoop jy geniet dit hier op die forum.
User avatar
willemakou
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 252
Joined: Mon Jan 30, 2012 8:19 pm

Re: Nuwe lid

Post by willemakou »

:laugh:
jamalley wrote:Welkom Nic van die Vrystaat, bly om te sien jy het nou ook 'n Vrystaat kaliber gekoop - hoop jy geniet dit hier op die forum.
:laugh:

Welkom Nic! Bly het 'n 3006 ook.........jy sal nie sukkel om die kwes bokke met hom dood te kry nie!
Post Reply