Hallo almal
Ek is opsoek na iemand waar ek die nodige sertifikaat / opleiding kan doen om saam met die competency aansoek in te dien in die Fourways omgewing asb.
Dankie
Christo
Proficiency training for shotgun and carbine
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

