Lynx mounts vs Thor mounts stud tipe

Post Reply
Lamtjop
Hero Member
Hero Member
Posts: 827
Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm

Lynx mounts vs Thor mounts stud tipe

Post by Lamtjop »

More almal.
Is daar n verskil tussen die 2 make, is daar een wat beter as die ander een is, ek sien dat die lynx ringe en basise word hier gemaak(Maak Thor nie dalk altwee soorte nie) Ek moes kies tussen die 2 en het maar lynx gevat omdat ek dit dadelik kon kry.
Groete Tjops
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Lynx mounts vs Thor mounts stud tipe

Post by Stefan764 »

Selle ding mater
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Rommel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 251
Joined: Wed Nov 27, 2013 5:15 pm

Re: Lynx mounts vs Thor mounts stud tipe

Post by Rommel »

Gebruik albei en doen dieselfde diens. Die Lynx se afwerking lyk op die oog dalk net bietjie beter.
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Lynx mounts vs Thor mounts stud tipe

Post by cassie_calvinia »

laasnaweek weer 'n stel lynx gebraak op 'n 300wsm van my neef...skaars maande na myne op 22-250 gegaan het.
weet nie hoefeel van daai swak batch nog oor is nie
HOU HOM DAAI DIKTE
Alwin
Hero Member
Hero Member
Posts: 1875
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm

Re: Lynx mounts vs Thor mounts stud tipe

Post by Alwin »

Lamtjop wrote:More almal.
Is daar n verskil tussen die 2 make, is daar een wat beter as die ander een is, ek sien dat die lynx ringe en basise word hier gemaak(Maak Thor nie dalk altwee soorte nie) Ek moes kies tussen die 2 en het maar lynx gevat omdat ek dit dadelik kon kry.
Groete Tjops
Laas keer wat ek gekyk het, was Lynx nog in Australië gemaak. As dit nou hier gemaak word, kom dit waarskynlik uit Thor se fabriek.

Ek kan nie enige funksionele verskille uitwys, tussen die 2 fabrikate nie. Onderdele is ook uitruilbaar.

As een van hulle breek, is dit waarskynlik die "stud" wat eerste gaan. Die oorsaak is waarskynlik dat die studs te hard gemaak is. Vra jou handelaar om hulle vir jou om te ruil. Albei soorte is seker gewaarborg?
Post Reply