800m skoot
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
800m skoot
Die man vat n 800 meter skoot en hy val, nogal mooi hoe daai koel trek
Blok.
http://www.youtube.com/watch?v=VL8crbvPrzQ
Blok.
http://www.youtube.com/watch?v=VL8crbvPrzQ
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: 800m skoot
Dit is net n ou wat nie kan jag nie wat nodig het om so te skiet.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: 800m skoot
Ek dink nie dit is 'n regverdige stelling nie.
Beide entiteite het sy eie mate van moeilikheid en skill. Maar die 2 is glad nie met mekaar vergelykbaar nie.
Een is lang afstand skerp skutter.
Ander een is gorilla warfare stealth stalking. Beide is nodig om oorlog te wen.
Tog die man wat oor beide skills beskik, hy is die BAAS.

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: 800m skoot
Dankie Dok
Ek hoop nie die manne hier verstaan jag nie
Ek hoop nie die manne hier verstaan jag nie
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 800m skoot
ek het 'n comment op die video gelos, kyk bietjie. My youtube username is genocr250. Dit s? mooi wat ek van daai skoot dink.
Goed, beter, 6millimeter!
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: 800m skoot
Snaaks dat daai manne nie wys wat geskiet (gemis? gewond?) is met daai ander lee doppies wat daar le nie....
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: 800m skoot
JA ja JA----
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: 800m skoot
Jps ek laaik jou reply op die een.

Blok
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 800m skoot
hierdie een is nie so ver nie, maar ek hou nogal van die hele video, en dis nader aan die huis.
http://www.youtube.com/watch?v=yJAH2Xgy25E
http://www.youtube.com/watch?v=yJAH2Xgy25E
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 534
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Re: 800m skoot
Ek is saam met Fanie op die een.
Net 'n vragie, waarom die twee
le? doppe langs die geweer?
Mis of kwes?
Dis nie my koppie tee nie en
meeste Amerikaners is ook nie.
Net 'n vragie, waarom die twee
le? doppe langs die geweer?
Mis of kwes?
Dis nie my koppie tee nie en
meeste Amerikaners is ook nie.
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: 800m skoot
Daai Huskemaw scope is een briljante instrument. Ontsettend duur, maar die Kannadese kan nogal scopes bou. http://huskemawoptics.com/
Ek hou nogal ook meer van walk&stalk jag, maar ons moet leef en laat leef...soos Koos Barnard van Magnum ges? het, "Whatever blows your hair back"
Ek voel nie gemaklik om verder as 300 tree op lewende wesens te skiet nie, daar kan darem net veel verkeerd gaan en hoe dan gemaak?
Ek hou nogal ook meer van walk&stalk jag, maar ons moet leef en laat leef...soos Koos Barnard van Magnum ges? het, "Whatever blows your hair back"
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 534
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Re: 800m skoot
Nee wat, dan sit jy net nieDirtyOldsix wrote: Daai Huskemaw scope is een briljante instrument. Ontsettend duur, maar die Kannadese kan nogal scopes bou. http://huskemawoptics.com/
Ek hou nogal ook meer van walk&stalk jag, maar ons moet leef en laat leef...soos Koos Barnard van Magnum ges? het, "Whatever blows your hair back"Ek voel nie gemaklik om verder as 300 tree op lewende wesens te skiet nie, daar kan darem net veel verkeerd gaan en hoe dan gemaak?
die video op youtube nie.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: 800m skoot
Hallo PRPRIVATE RYAN wrote: Net 'n vragie, waarom die twee
le? doppe langs die geweer?
Mis of kwes?
Die ou op die video se: " Two to the Boiler room..." so ek neem aan wat ons gesien het was slegs die 2e skoot, waarnaa hy oorhaal en ek raai vandaar die 2e doppie...
Manne, as jy KAN dan KAN jy... Dai manne ken hul gewere en hul perke. Wil tog vir my voorkom of hul perke nie op 800m sit nie ;D
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 800m skoot
stefan, as dit die waarheid is dan is dit baie leliker as wat ek gedink het. daar le reeds twee doppies langs die geweer so nou skiet hy die derde keer. kom ons gee hom die voordeel vandie twyfel en aanvaar dat die eerste 2 raak was in die "boiler room" soos hy gese het. maw hy het die bok presies getref waar hy graag sou wou. net een probleem dit vat 3 patrone om hom te dood, ten spyte daarvan dat sy skootplasing reg was. hoekom gaan hy nie dadelik dood nie? die koel het nie meer genoeg energie nie. die hele video dien as n bewys teen hom. dat hy goed skiet is bo alle twyfel, dat hy verantwoordelik omgaan met sy prooi is ek nie so seker oor nie. as hy wil goed skiet net om goed te skiet, dan kan hy maar vir hom n paar gongs opsit van verskillende groote op verskillende plekke.Stefan764 wrote: Hallo PR
Die ou op die video se: " Two to the Boiler room..." so ek neem aan wat ons gesien het was slegs die 2e skoot, waarnaa hy oorhaal en ek raai vandaar die 2e doppie...
Stef
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: 800m skoot
Jagbehep! wrote:stefan, as dit die waarheid is dan is dit baie leliker as wat ek gedink het. daar le reeds twee doppies langs die geweer so nou skiet hy die derde keer. kom ons gee hom die voordeel vandie twyfel en aanvaar dat die eerste 2 raak was in die "boiler room" soos hy gese het. maw hy het die bok presies getref waar hy graag sou wou. net een probleem dit vat 3 patrone om hom te dood, ten spyte daarvan dat sy skootplasing reg was. hoekom gaan hy nie dadelik dood nie? die koel het nie meer genoeg energie nie. die hele video dien as n bewys teen hom. dat hy goed skiet is bo alle twyfel, dat hy verantwoordelik omgaan met sy prooi is ek nie so seker oor nie. as hy wil goed skiet net om goed te skiet, dan kan hy maar vir hom n paar gongs opsit van verskillende groote op verskillende plekke.Stefan764 wrote: Hallo PR
Die ou op die video se: " Two to the Boiler room..." so ek neem aan wat ons gesien het was slegs die 2e skoot, waarnaa hy oorhaal en ek raai vandaar die 2e doppie...
Stef
SELA!!!!!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: 800m skoot
Manne daai tipe van skiet bly 'n kuns in sy eie reg.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: 800m skoot
Vir my persoonlik is die risiko net te hoog om so 'n lang skoot te neem. In die tyd wat die koe?l vat om daar uit te kom kan die dier genoeg weg beweeg van waar hy gestaan het om dan vir jou 'n kwesskoot te gee.
Dis lekker om langafstand te skiet maar dan op nie lewendige teikens.
Dis lekker om langafstand te skiet maar dan op nie lewendige teikens.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 800m skoot
net soTHOMAST wrote: Vir my persoonlik is die risiko net te hoog om so 'n lang skoot te neem. In die tyd wat die koe?l vat om daar uit te kom kan die dier genoeg weg beweeg van waar hy gestaan het om dan vir jou 'n kwesskoot te gee.
Dis lekker om langafstand te skiet maar dan op nie lewendige teikens.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7550
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 800m skoot
Hallo Manne
Ek stem saam dat hierdie manne bitter goeie skuts is en dit nogal oor n jagbaadjie!
Ek dink ons as jagters se eerste prejoriteit is teenoor die gejagte dier en dit behels dat n mens daardie dier so vinnig en menslik moet kan dood as moontlik. Hier kom alle aspekte vorendag soos genoegsame kaliber, regte koeels ensovoorts. Skietafstand word gewoonlik bepaal deur die area en omstandighede en ook natuurlik die skut se vermoe. Kom ons vat nou as daai bok gehardloop het nadat hy gekwes was. Hoe lank sou dit daai skieter geneem het om uit te kom daar waar die bok gestaan het? n Uur meskien? Sy opvolg begin dan eers en intussen ly daai bok. Hoe skiet jy in elk geval op 800m ver n opvolgskoot op n hardlopende dier? Hel dit is moeilik genoeg op n 100m!
Hierdie tipe ding word al hoe groter in Amerika en ek weet nie of ek dit kan goedkeur nie. Soos julle se daar kan net soveel gebeur in daai tyd vanaf jy die skoot geskiet het en wanneer hy uiteindelik daar uitkom. Los maar hierdie tipe skietwerk vir die baan of vir die snipers!
Groetnis
Wout

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.