Remmington doppe gewig

Post Reply
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Remmington doppe gewig

Post by Rasmus »

Goeie dag

Ek het vir my 100 remington doppe gekoop vir my 6.5 x 55. Besluit toe om die een pak oop te maak en te weeg.

Die swaarste dop was 173.9gr en die ligste dop was 171gr

Ek moet nog die ander 50 weeg. Hoe moet ek die doppe groepeer is die gewigs verspreiding baie of nie?

Ek hoor graag
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Remmington doppe gewig

Post by Raven »

Rasmus,

Ek leer ook nog met die herlaai, so die groot slim manne moet maar se as ek verkeerde raad gee.
Ek doen gewoonlik die volgende eers voor ek weeg.
1. Sny primer pockets
2. Sny primer flashole
3.Meet doppe en sny na 1 lengte toe.
4. Sny nekke, deburr
4. Dan weeg ek, minder variasie, meer doppe om te herlaai.

Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Remmington doppe gewig

Post by Rasmus »

Dankie Raves

Sny jy die lengtes nadat jy gesize het of voordat jy resize?
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Remmington doppe gewig

Post by Raven »

Rasmus,

"n splinternuwe pakkie remington doppe sal ek almal eers fullsize, en dan begin soos aangedui.
Hulle nekke kry soms seer met al die vervoer en hantering.

Groete Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Eras
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 88
Joined: Wed Sep 08, 2010 7:59 am

Re: Remmington doppe gewig

Post by Eras »

More Rasmus,

Dit is soos Raves se - moet eers die doppe "vorm" en full length size en neck size" want hulle is maar vervorm as hulle vanaf die produksie lyn kom.

Die slim manne se dat 'n beter manier om doppe te klas is om die nekke se wand diktes te meet. Die nek wande is nie reg rondom ewe dik nie en dit het tot gevolg dat die koeel nie eweredig gelos word nie - dus kry 'n mens "flyers" (maar net een van die veranderlikes). Kan ook die doppe weeg - maar dit gee 'n mens nie 'n aanduiding of die nek wande binne verhouding eweredig is nie. Die nek wande word gemeet met 'n "ball mircometer".

Hendrik van Rensburg se boek "Die Akkurate Ketting" /(Safari and Outdoor) verduidelik dit mooi en is baie goed geillustreer wat dit makilker maak - help my baie en ek verwys gereeld terug daarna.

Hoop dit help
Post Reply