Ek het nou n paar Vmax gekoop vir my .223 en hulle vandag voorberei volgend QL se voorspelling. Ek het toe so 6 toetse gelaai en gaan skiet. Die beste groep wat ek gekry het was nie naby n node nie en waar QL voorspel (nadat ek die spoed gekalibreer het) skiet hy omtrent n 3" groep.
Ek het alles weer deurgegaan en gemeet om die syfers te bevestig. Ek kan niks verkeerd sien nie. Geweer se loop is vry en is gebed deur geweersmit. Alles is vas.
Kan iemand asb na my syfers kyk en voorstel waar ek verkeerd gegaan het met die een?
Hier is die QL voorspelling nadat ek dit gekalibrer het. Glad nie op n node nie
En dit is die resultaat. Nie te sleg nie…...
.223 groepeer nie op node
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
.223 groepeer nie op node
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: .223 groepeer nie op node
Hierdie een is wat QL se moet amper op n node wees.
Maar kyk net die groep….
Maar kyk net die groep….
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
-
jpgun
- Newbie

- Posts: 44
- Joined: Wed Jul 11, 2012 1:25 pm
Re: .223 groepeer nie op node
Hi Nickvn
Jou Barrel Time op QL is 1.038, dit le^ net mooi tussen node 3 (1.0054) en node 4 (1.0838). Dis hoekom die groep so lyk.
Jou Barrel Time op QL is 1.038, dit le^ net mooi tussen node 3 (1.0054) en node 4 (1.0838). Dis hoekom die groep so lyk.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: .223 groepeer nie op node
Jy is nie op 'n node spoed nie, vergelyk jou barrel time met die voorgestel node spoed. Jy sal of moet oplaai of aflaai om 'n node te kry.
http://i1072.photobucket.com/albums/w365/vdmerwejm/Jaracal/QL_zpsbcdd6c24.png
http://i1072.photobucket.com/albums/w365/vdmerwejm/Jaracal/QL_zpsbcdd6c24.png
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: .223 groepeer nie op node
een is 38 maar moet 83 wees...
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: .223 groepeer nie op node
Probeer die een
http://i1072.photobucket.com/albums/w365/vdmerwejm/Jaracal/QL1_zps7d3e8b05.png
http://i1072.photobucket.com/albums/w365/vdmerwejm/Jaracal/QL1_zps7d3e8b05.png
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: .223 groepeer nie op node
Hi Marc, thanks. Ek het hom reeds vir more gelaai. Sal sien wat maak hy. Dankie
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: .223 groepeer nie op node
Speel met TPL ook, dit maak jou groepe ook groter en kleiner
ek soek nog wapens...