Ek vra maar eerder die ouens wat weet
Wat is die regte knaldemper vir n .303.Die geweer is gesport as dit saak maak en word so een of twee keer per jaar gebruik waar nie meer as 5 skote per outing geskiet word nie
Ek het my oog op die terminator oor die prys wat goed lyk
Groete Jaco
knaldemper .303
-
Gaaf
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Fri Sep 07, 2012 10:50 am
Re: knaldemper .303
Jaco
Bel gou eers vir Henk 081 018 5444 regtig baie goeie kwaliteit en spot goedkoop. Ekt een van sy produkte op my 7mm rem mag gesit en 'n ongelooflike verskil.
Gawie
Bel gou eers vir Henk 081 018 5444 regtig baie goeie kwaliteit en spot goedkoop. Ekt een van sy produkte op my 7mm rem mag gesit en 'n ongelooflike verskil.
Gawie