Roan Bulle beskikbaar

Adverteer jagte hier gratis/ Advertise hunts here for free
Post Reply
Sarelss
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am

Roan Bulle beskikbaar

Post by Sarelss »

Goeie dag almal,

ek sien daar is wraggies manne van alle dele van die land (en verder) met uiteenlopende beroepe, belangstellings en skills op die forum. Ek weet nie hoe beskikbaar Roans is vir jagters nie. Ek glo wel dat hul onbekostigbaar is vir baie van ons. Ek gee die in elk geval deur indien daar 'n PH is wat dalk so iets mag soek. (Of ander jagter)

Ons jag wildebeeste jaarliks so 40km uit Pretoria, naby Cullinan. Op die plaas (ongeveer 300 Hektaar) is daar Roan bulle wat die eienaar sal laat jag indien iemand belangstel. Die bulle is redelik mak en kan selfs te voet met 'n boog gejag word glo ek. Die oudste van die bulle was in 2006 'n kwart duim onder Roland Ward.

Skree maar indien julle die man of plek se besonderhede soek.
Groetnis
ss
.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
User avatar
iceman1982
Hero Member
Hero Member
Posts: 538
Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm

Re: Roan Bulle beskikbaar

Post by iceman1982 »

Hi SS,
Sal dit waardeer as jy meer inlighting kan opsit.

Groete
Marius Goosen
Port Elizabeth , South Africa
bp@cybersmart.co.za
+27828205387
Sarelss
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am

Re: Roan Bulle beskikbaar

Post by Sarelss »

Hi Marius,

Het jou PM gestuur. Weet nie hoeveel detail ek hier moet opsit nie. Laat weet maar watter detail ek moet plaas.
Groetnis
ss
.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
Sarelss
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am

Re: Roan Bulle beskikbaar

Post by Sarelss »

Die plaas waar die bulle loop is Goodland vir agtergrond oor die plek. (www.goodland.co.za) Die einaar van die Roans is 'n veearts. (hy sal dit ook dart indien nodig)
Groetnis
ss
.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
Sarelss
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am

Re: Roan Bulle beskikbaar

Post by Sarelss »

Hi Manne,

Twee van die bulle is gejag die jaar. (Boogjagters te voet). 29 en 1/2 duim en 33 1/4 duim. Nuwe boogkag rekord volgens my kennis,

Groetnis en mag jul almal 'n Geseende Kesrtyd belewe,
ss
.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Roan Bulle beskikbaar

Post by Gerhard »

sss308 wrote: Hi Manne,

Twee van die bulle is gejag die jaar. (Boogjagters te voet). 29 en 1/2 duim en 33 1/4 duim. Nuwe boogkag rekord volgens my kennis,

Groetnis en mag jul almal 'n Geseende Kesrtyd belewe,
ss
Weet jy wat is die kostes vir die jag?

Trofee prys dag fooi ens
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Sarelss
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am

Re: Roan Bulle beskikbaar

Post by Sarelss »

Ho Gerhard,

Daar is nie meer trofee bulle oor nie. Die laaste bul vir 80 verkoop. Dagfooi is eintlik oornagfooi. R1500 vir die blyplek. 4 slaapkamers met on suite badkamers, groot kombuis, sit/eetkamer. vorige bulle was 65 kontant.

Groetnis
.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
User avatar
Mouflon
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Tue Jan 24, 2012 8:50 pm

Re: Roan Bulle beskikbaar

Post by Mouflon »

Yip dit is 'n besondere lyn, ons het die 33duim jag gedoen en ook die opvolger gekoop, dis werklik die bloedlyn. Baie dankie aan David Gerber wat die diere vir ons kan offer. ;D
22 Win, 308,357,458,
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: Roan Bulle beskikbaar

Post by kopskoot »

Hallo  Manne.

Is daar nog van die roan bulle beskikbaar?

Groete
Soms Sako!

Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Sarelss
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am

Re: Roan Bulle beskikbaar

Post by Sarelss »

Hi Kopskoot,

David Gerber het nog groot Roan Bulle sov?r my kennis strek. Dit hang net af van hoe groot trofee jul op soek is na.

PM my dan kan ek jou sy nommer gee.

Groetnis
.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Roan Bulle beskikbaar

Post by Hugo »

Wats die pryse op die Roans?
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
Sarelss
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am

Re: Roan Bulle beskikbaar

Post by Sarelss »

Hi Hugo,

het jou 'n mail gestuur,
Groetnis,
ss
.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
User avatar
Romac
Newbie
Newbie
Posts: 33
Joined: Wed Jul 27, 2011 7:04 pm

Re: Roan Bulle beskikbaar

Post by Romac »

Hi SS

kan jy ook vir my inligting stuur asb

Groete

Francois
300 Win Mag, 243, 12 Boor O/U
Sarelss
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am

Re: Roan Bulle beskikbaar

Post by Sarelss »

Hi Francois,
Gestuur,
Groetnis
ss
.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
Post Reply