Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Gaan uti op 'n koue aand...los die vrou koud by die huis...kry koud in die veld....
Eweskielik slaan die warmte deur toe brak se kjend roep....en dit was OOK die laaste roep!!
NIKS ogies gesien nie, NIKS weer teruggeroep nie en die meeste aktiwiteit wat ek gesien het was 'n haas in die stofpad?
Is die moeilike tyd hier? Of doen ek net bloot iets nie reg nie?!