Ek het gister gou baan toe gegaan met die selfde lading, dop, TPL. Al verskil
is die koeels, een was SST en die ander was IB. EK het nie nodig gehad om die
seating die te draai om die koeel op die selfde lengte te kry nie.
Lyk my nie geweer werk soos ander mense sin nie.... ughhh!! Ek sal vir die IB maar 'n
ander lading moet gebruik.
SST en IB met selfde lading??
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
SST en IB met selfde lading??
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: SST en IB met selfde lading??
As jy die spoed vir beide naastenby dieselfde kry as die van die SST kry jy dalk ook die node vir die IB's. Hul trefpunte verskil nie te veel nie en hopelik kom hulle nader na mekaar - dan het jy moontlik slegs 4 na 8 clicks tussen die 2 koeëls. Maklik om te verstel op hedendaagse teleskope.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br