Ek het hierdie tasse raakgeloop by Mica Hardware City in Wapadrand @R369. Sterk, met goeie skarniere en clips, kan sluit met additionele slotte. Dit sal verseker in my skietbaan bagasie land.
Worksman Watertight hard case-465x 360x 175mm
Handige tasse (Pelican tipe)
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Handige tasse (Pelican tipe)
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Francois Vogel
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Handige tasse (Pelican tipe)
JTMJTM wrote:Nice! Wonder of hulle tasse maak vir gewere ook?
Ek kon nie veel op internet vind. Hulle maak gereedskapstelle en toolboxes, maar die spesifieke tas kon ek niks oor uitvind. Op die etiket sê dit manufactured for Mica, distributed by Agrinet. Soortgelyke tasse/kasse is vêr oor die R1000.
'n Geweertas van die gehalte sal 'n wenner wees.
Francois Vogel
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

