Page 1 of 1
Nuwe 308 loop vir geweer
Posted: Thu Apr 17, 2014 5:55 pm
by mariojacobs1
Ek het n nuwe loop in 308 nodig kan iemand raad gee asb
Re: Nuwe 308 loop vir geweer
Posted: Thu Apr 17, 2014 6:08 pm
by Heinz Petersen
Vertel wat jy wil doen met die geweer bv jag ,net teiken skiet of bel afstande wil skiet.
Daar is baie opsies en dit hang af hoeveel jy wil spandeer.
Re: Nuwe 308 loop vir geweer
Posted: Thu Apr 17, 2014 6:17 pm
by PWV
mariojacobs1 wrote:Ek het n nuwe loop in 308 nodig kan iemand raad gee asb
Laat 'n geweersmid die oue afskryf as gevaarlik, koop 'n nuwe by S&O nadat jy aansoek gedoen het vir 'n lisensie vir die nuwe loop, en laat dit opsit by die geweersmid.
Re: Nuwe 308 loop vir geweer
Posted: Sat Apr 19, 2014 9:38 am
by mariojacobs1
Heinz Petersen wrote:Vertel wat jy wil doen met die geweer bv jag ,net teiken skiet of bel afstande wil skiet.
Daar is baie opsies en dit hang af hoeveel jy wil spandeer.
Ek afstand skiet en jag
Re: Nuwe 308 loop vir geweer
Posted: Sat Apr 19, 2014 10:08 am
by Louis Kriel
Mario gaan doen bietjie jou huiswerk. Dit sou vir my destyds duurder uitgewerk het om n nuwe loop op te sit as om n nuwe Howa te koop. Die Howas skiet so lekker ek het nou al twee. Shop maar rond vir n loop, die groot ketting winkel groep kan maar duur wees!